Hallo almal,
Ek wil net graag met julle deel die goeie diens wat ek ontvang het by die Boschkop polisie stasie buite pretoriam
Van die eerste oomblik wat ek daar ingestap het was hulle behulpsaam en het geweet wat hulle doen en asgevolg daarvan het ek dan ook my kompitancy en vuurwapenlosensie ontvang in minder as 2maande.
Ons wil gewoontlik net altyd kla oor hulle nie hul werk doen nie,mar vandag wil ek graag se baie dankie aan die hardwerkende mense van Boschkop Polisie stasie.
Lekker Dag
Philip
Baie Goeie Diens
- Philip De Bruyn(MFWIC)
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm
Baie Goeie Diens
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Baie Goeie Diens
Wonder hoeveel van die soort polisiestasies daar is wat die goeie diens doen. 
vlakvark en bosvark Bvk
-
Fanie
Re: Baie Goeie Diens
Ja nee dit kan jy weer se. Die poelies stasie by ons het hulle eers die personeel vervang, toe is die opvolg spul nou eers treurig, hul sou die stasie toemaak, ek weet nie of dit al gedoen is nie. Kon maar bet sowel. Twee wat hulle uitgestuur het hierheen na 'n motorinbraak kon nie een lees of skryf nie.
Phillip, skryf vir die koerant en vir hulle bevelvoerder 'n brief wat hulle aanprys !
As nagedagte skryf dalk met vir die bevelvoerder, as die regering hoor iets werk maak hulle dit dalk toe...
Phillip, skryf vir die koerant en vir hulle bevelvoerder 'n brief wat hulle aanprys !
As nagedagte skryf dalk met vir die bevelvoerder, as die regering hoor iets werk maak hulle dit dalk toe...
