Sukses uit Noordkaap
-
Dirk
Re: Sukses uit Noordkaap
Dit is 'n goeie plan, as die geweer so 'n bietjie oud raak en jy skiet mis kan jy darem die jakkalse doodry met die remote.
Last edited by Dirk on Wed Feb 04, 2009 9:07 am, edited 1 time in total.
-
Dirk
Re: Sukses uit Noordkaap
Ek het begin werk aan 'n prototipe vir die remote remote.
Ons sukkel nog net om die wapen te monteer.

As hy klaar is gaan ek 'n jakkals jaag dat hy eers die derde plaas van my af stop.
Die voertuig word deur Johan en Taffie getoets. Ek dink hulle is die regte manne vir die job. (ek is net bly ek laai nie patrone vir die wapen nie!) Kyk gerus die video.
www.youtube.com/watch?v=7Nug5FZgxuk

Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Sukses uit Noordkaap
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
tafjak
Re: Sukses uit Noordkaap
Dirk
Maak net plek vir 'n kannetjie doom om die ouens so bietjie te laat verstik. Grappies op 'n stokkie, maar ek like nogal die idee van remote op die karretjie (solank dit 'n landy is).
Taffie
Maak net plek vir 'n kannetjie doom om die ouens so bietjie te laat verstik. Grappies op 'n stokkie, maar ek like nogal die idee van remote op die karretjie (solank dit 'n landy is).
Taffie
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Sukses uit Noordkaap
Aaaai, julle uitgevrete, volwasse "laaities"!!! 
Wil julle jakkalse skiet of wil julle speul? Julle gaan nog in al julle "gadjets" verstrengel raak en dan lag vlekkie vir julle.

Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Sukses uit Noordkaap
Het ook uiteindelik die foto te siene gekry, dankiemeso/Jacques.
Ek sien daar is 'n "Red Fox" ook tussen daai coyote's (liks onder). Wondrer ook of was dit 'n "calling contest" of 'n staats beheer operasie?