Blaffende honde
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Blaffende honde
Hansman
Klink na 'n goeie oplossing. Hoeveel kos daardie device en hoe bestel jy hom?
Mooiloop!
Hein
Klink na 'n goeie oplossing. Hoeveel kos daardie device en hoe bestel jy hom?
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
Ek wil weet wat het nou eintlik gewerk met die honde wat so blaf?
Laat weet bietjie of moet ons kom demonstreer hoe om dit te doen dat dit werk!

Laat weet bietjie of moet ons kom demonstreer hoe om dit te doen dat dit werk!
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Blaffende honde
Manne ek het vir my n lekker sweep gekry en nou piets ek hulle lekker dit is nou baie stiller as hulle my gewaar dan hol hulle dat die pie spat . Gisteraand so half 11 se kant toe breek alle hel los in my agterplaas na nadere ondersoek kry ek die Boerboel en Jackrussel met n kat in hul bek en besig is om uitmekaar te trek weet nie wie se kat dit is nie maar het n tag om die nek gehad nou is die kat wat ook so gepla het ook nou stil
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
9 Lewens met een slag weg!!!! 
Ek wil nog weet wat het die man gebruik wat gehelp het of het hy geskrik vir al die raad!!!!
Hier oorkant my blaf honde en n black widow klapper gaan die ding doen 12 uur die aand!! Die man gaan sy gat af skrik, die vrou gaan haar melk weg skrik en die honde gaan hulself bek-k en bep-s as daai ding klap!!!

- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
Die hond wil nie nader kom dat ek die 4" stuk hosepipe in kan druk sodat hy geen back pressure het nie nou moet hy maar skrik en sy baas skoon maak!!!

- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Blaffende honde
Hahahahahahahaha mooi man oom, gee daai honde gas en die baas werk!!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Blaffende honde
Grumpy soos ek se het vir my n sweep aangeskaf en as hulle indie gang langs die huis kom dan mo*r ek hulle
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
Mooi man! Jy moet hulle net hard mo*r!!!

-
ablm468
Re: Blaffende honde
Manne daai dog silencer masjientjie van my werk ook goed, die idee is dat hy 'n ulktrasonies klank uitstuur sodra hy 'n geblaf van 'n hond "detect". Die sein werk tot so 100m, en hy detect tot so 35m. Jy kry ook 'n remote by wat jy kan druk indien die honde ver is en hy nie die blaf kan detect nie.
Ek dink dit was die moeite werd vir R1500, het natuurlik ook 'n boks vol klappers wat ek so nou en dan gebruik. Dit werk ook.
Rustuge naweek manne geniet die Huntex.
Hansman
Ek dink dit was die moeite werd vir R1500, het natuurlik ook 'n boks vol klappers wat ek so nou en dan gebruik. Dit werk ook.
Rustuge naweek manne geniet die Huntex.
Hansman
-
big daddy
Re: Blaffende honde
Kyk ne. Ek het nou so gelag vir GRuMPy se dinge dat ek trane afvee vd lag. Brilliant skitterend ek het nou weer nuwe goed om te try.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
Moenie worry, ek kom Bloem toe volgende maand. Sal al die honde daar uitsort vir julle. Natuurlik vir n fooitjie wat biltong behels!!! 
-
big daddy
Re: Blaffende honde
Biltong is geen probleem nie. Ek het hoeka n donkie om te skiet. Ek ruil dit by die weermag vir ratpacks. Ek stoor hulle maar eenkant vir eendag se wat kom.
-
Gerard
Re: Blaffende honde
Ek het 'n vier sel Maglite. Wanner 'n hond my wakker maak, gaan soek ek hom en lig dan op die vensters van die huis tot die bewoner uitkom en vra wat maak ek. Ek verduidelik dat ek by die buurtwag betrokke is en wonder hoekom die hond so knaend blaf vanaand. Mens doen dit net een keer en daar is geen kwaaivriendskap nie.
Ek het nou 'n LedLenser gekry en wil graag die 'strobe' funksie beproef maar die honde is stil die afgelope tyd.
Ek het nou 'n LedLenser gekry en wil graag die 'strobe' funksie beproef maar die honde is stil die afgelope tyd.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Blaffende honde
Ek belowe ek was nog nie in daai area nie maar sal kom help as nodig!!

-
big daddy
Re: Blaffende honde
ek wil vir my n stalin orrel koop. dis n kontrepsie wat n tipe cracker afskiet op verskillende hoogtes. Jy kan hom so modify dat hy met n remote ook afgevuur kan word, Dis n nuwe plaas sekuriteits stelsel. As die hond blaf druk jy net n knoppie. hehehehe. wat natuurlik mooi loop is thunderflashes. dis n haelpatroon wat jy afvuur. as jy hom skiet maak hy sjsjsjsjsjsjs. en so 100m verder ontplof hy. glo my as die bure party hou skiet jy net ene af bo hulle koppe. HEHEHEHEHE.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Blaffende honde
Ek het erens gelees van n beroepsoldaat wat ook sonde met die bure se brakke-blaf gehaad het. Gepraat en gesoebat niks werk. Hy laai toe die geluid van n 50 cal wat span van die web af en sit sy HiFi speakers voor sy sitkamervenster en speel 1 uur die oggend die geluid so 3 keer masief hard terug na die buurman se kant toe - gou-gou is die buurman op en al die brakke in die huis.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: Blaffende honde
Weet nie of julle nog met die honde sukkel nie, maar hier is my 2 sent.
Kry al die kontak details van die bure of persoon wie se honde jou pla. Plaas daan n adverstensie in n paar van die plaaslike koerante. Advertensie lees soos volg:
Vir enige siekte of mediese hulp kontak Dr.(jou bure) vir 24 uur diens. Gebruik jou verbeelding wat om verder in die advertensie te sit, julle kry die idee.
Laat die adverstensie so paar weke hardloop in die koerant.
Daai buurman sal later g@tvol word vir sy eie honde, want hy gaan nie slaap kry soos sy foon gaan lui nie.