Hallo Almal.
Die jagseisoen is weer op hande. Ek is in die Bloemfontein area en is opsoek na 'n plaas wat sommer lekker klomp vlakvarkkies huisves. Ek is opsoek na so 10 varke en ander diere ook. Het enige iemand 'n verwysing? Verkieslik nie verder as 250km nie.
Ek luister graag!
Groete
Hannes
