Karnivoor probleme in Australie

Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Karnivoor probleme in Australie

Post by tripodmvr »

Hier by ons is dit die jakkies - in Oz is dit wilde honde wat nogals baie na dingoes lyk - jagtaktiek is ook met klanke ens om die' diere in te roep. Die enigste verskil is dat die regering darem help met navorsing ens om die probleem op te los. Sien die onderstaande artikel. Hou net nie van die gif aanwending nie.

Country's largest wild dog research project underway


The country?s largest wild dog research project is underway at Glen Innes in NSW, where scientists and local landholders are working together to explore the most effective rates for aerial baiting.

The $1.33 million NSW Department of Primary Industries (DPI) project, funded by Australian Wool Innovation and the Invasive Animals Cooperative Research Centre, aims to improve the understanding and management of wild dogs.

NSW DPI researcher, Guy Ballard, said 24 wild dogs have been trapped and fitted with global positioning system (GPS) tracking devices in the Red Range - Pinkett Wild Dog Control Association area.

?Data from the GPS collars will give us vital insights into how the animals behave,? Dr Ballard said.

?The study will inform our understanding of these pest animals so we will be better equipped to develop effective management strategies.

?One key outcome from our work near Walcha in 2010 and 2011, was that more than 90 per cent of the wild dogs we trapped and tracked were killed by aerial baits when a rate of 40 baits per kilometre was used.?

NSW DPI is working closely with local landholders, NSW National Parks and Wildlife Service and New England Livestock Health and Pest Authority (LHPA) to measure the success of aerial baiting with 1080 poison at rates of 10 and 40 baits per kilometre.

Dr Ballard said the project results will be used to inform federal decision makers about the most effective rate for control.

?Our ultimate aim is to reduce the negative impacts of wild dogs on livestock enterprises, local communities and the environment,? he said.

?While we can track the collars, if anyone finds a collar or shoots a dog with a collar, we would appreciate its return to ensure we maximise data retrieval.?

New England LHPA?s annual aerial wild dog baiting program, which covers the research area, will be used to deliver baits for the project.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
stan man

Re: Karnivoor probleme in Australie

Post by stan man »

daar is n makliker oplossing! maak n aanbeveling by die aussie regering dat hulle ons klomp jakkals moordenaars uitnooi vir n wildehond jag op hulle onkostes.dan kan ons ook vir n slag vakansie hou in die buiteland,en ek meen ons blanke suid afrikaners verdien ook mos n rus beurt.ons is mos maklik.gee ons net die regte gewere en toerusting,en n lekker braai elke dag  en n bed,dan is ons mos happy. 
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Karnivoor probleme in Australie

Post by Dippies »

stan man wrote: daar is n makliker oplossing! maak n aanbeveling by die aussie regering dat hulle ons klomp jakkals moordenaars uitnooi vir n wildehond jag op hulle onkostes.dan kan ons ook vir n slag vakansie hou in die buiteland,en ek meen ons blanke suid afrikaners verdien ook mos n rus beurt.ons is mos maklik.gee ons net die regte gewere en toerusting,en n lekker braai elke dag  en n bed,dan is ons mos happy.
STAN MAN FOR PRESIDENT ;D ;D ;D
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Karnivoor probleme in Australie

Post by Lamtjop »

Tripod.
Ek sien jy s? jy hou net nie van die gif storie nie, ek haat gif, maar ek het so paar jaar terug op Discovery of National Geo n program gesien oor die fox en wilde kat probleem in Aus. Beide die diere is uitheems aan Aus en hul het toe n inheemse giftige plant ondek wat nie hul inheemse karnivore doodmaak nie, toe sintitiseer hul die gif en behandel tonne kangaroo vleis daarmee en strooi dit uit n vliegtuig, en net uitheemse vleisvreters vrek.
groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Karnivoor probleme in Australie

Post by tripodmvr »

So wat jy s? is dat 1080 die' tipe gif is. Dankie vir die inligting. Plaas 'n nuwe perspektief op hul werkswyse.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Karnivoor probleme in Australie

Post by Lamtjop »

Tripod.
Ek weet nie of dit 1080 is wat hul gebruik het nie, ek kan nie meer naam onthou nie( dink nie hul het gif se naam genoem nie)
Groete
User avatar
TikkaT3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm

Re: Karnivoor probleme in Australie

Post by TikkaT3 »

Hulle het 'n probleerm omdat die regering super streng is op wapen lisensies. Hulle moet maar kry.
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Karnivoor probleme in Australie

Post by tripodmvr »

Het gaan oplees oor 1080. Baie eenvoudige maar dodelike gif wat natuurlik in gifbol en ander plante voorkom. Met hul gebruik daarvan is gevind dat min van die plaaslike diere deur die gif gedood word maar groot hoeveelhed van die kwaaddoeners. Hulle beskou dit dus as 'n aanvaarbare risiko en dink die dood van een hond, kat of vos beteken meer as die dood van een inheemse karnivoor. Dit word ook baie groot in NZ gebruik. Loer op Wikipedia as julle meer wil weet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply