Redelike unike kudu
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Redelike unike kudu
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 72d571.jpg[/img]
Wat dink jy maak die mooi bul uniek?
Wat dink jy maak die mooi bul uniek?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Redelike unike kudu
As ek reg onthou, loop hy in Amerika?
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Redelike unike kudu
Weet nie...LoveHenties wrote: As ek reg onthou, loop hy in Amerika?
Kom ons kyk wat se die ander manne...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Redelike unike kudu
Gerhard...nou wat nou, niemand wil raai nie.....vertel nou vir ons... 
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Redelike unike kudu
Hy staan nog?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Redelike unike kudu
Regter oor en horing sit laer as die linker stel. hahaha nee ek weet nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Redelike unike kudu
Sy een horing is baie langer as die ander horing, dit nou as ek reg kyk deur die takke?
Vertel nou maar
Vertel nou maar
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Redelike unike kudu
Ai wat crime in die land nie doen nie, dat die arme dier ook nou moes emigreer. Seker gevlug uit die land van Rob Mugabe.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Redelike unike kudu
Hoe kom die mooi seun daar?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Redelike unike kudu
In Texas sal jy amper enige spesie kry...Dippies wrote: Hoe kom die mooi seun daar?
Gemsbok, Nyala, Swartwitpens, Kudu ens...
Die manne kan daar n kudu jag maar dan kos dit om dubbel soveel as wat dit hom sou gekos het om in SA of Nam te kom jag vir 10 dae met 5 spesies op die lys...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Zack Benade
Re: Redelike unike kudu
Ek weet , ek weet

Die kudu is gekruis met 'n foxterier. Die kudu se oor hang net soos my ou hondjie sin.

Groete
Zack
Die kudu is gekruis met 'n foxterier. Die kudu se oor hang net soos my ou hondjie sin.
Groete
Zack
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Redelike unike kudu
Opblaas dartbord ....Zack Benade wrote: Wen ek nie 'n prys nie?![]()
![]()
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Zack Benade
Re: Redelike unike kudu
Ek het gehoop vir 'n besoek aan 'n plastiese sny dokter om my hond se oor reg te maak.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Redelike unike kudu
Daai bos is mooi en die kudu in puik kondisie!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.