ek het vanoggend gesien hoe vang 'n witkruis arend een van my lammers.
lyk my ek gaan net nooit wen nie.
witkruis arend
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
witkruis arend
HOU HOM DAAI DIKTE
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: witkruis arend
Dis jammer jy kon dit nie op video vas vang nie
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: witkruis arend
Wat 'n besonderse voorreg!cassie_calvinia wrote: ek het vanoggend gesien hoe vang 'n witkruis arend een van my lammers.
lyk my ek gaan net nooit wen nie.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: witkruis arend
Vir die lam of die boer?VdWalt wrote:Wat 'n besonderse voorreg!cassie_calvinia wrote: ek het vanoggend gesien hoe vang 'n witkruis arend een van my lammers.
lyk my ek gaan net nooit wen nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: witkruis arend
... om 'n vlieende lam te sien .... 
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: witkruis arend
Cassie
Bel vir Natuurbewaring en se hulle moet hom kom vang of beter nog Bool Smuts doen seker ook die tipe van werk?
Die ander 20 weet jy nie van sal nog later wonder waar is die ooie se lammer dan.
Groetnis
Bel vir Natuurbewaring en se hulle moet hom kom vang of beter nog Bool Smuts doen seker ook die tipe van werk?
Die ander 20 weet jy nie van sal nog later wonder waar is die ooie se lammer dan.
Groetnis
