Philip Opperman nuwe ling op die forum

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
philip opperman

Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by philip opperman »

More se almal eks Philip Opperman van vereeniging.hou van die natuur en jag en ja het nou besluit om vir my n roer aan te skaf het maar altyd met oupa se gewere geskiet op die plaas.
Ek en my pa is saam in n die staal bedruif maar ja hou baie van die buite lewe
sien julle manne gesels leker hier.
glo mens kan baie hier leer en gedagtes uit ruil.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Gerhard »

Welkom Phillip.

Hier gaan jy dit baie geniet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by FrancoisN »

Welkom hier Phillip

Glo jy sal dit geniet
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Marc »

Dags? buurman

Baie welkom Phillip, geniet dit saam ons hier  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Sniper66 »

Welkom. Philip,geniet dit.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by douw »

Baie welkom Philip

Glo jy gaan dit baie geniet, en sommer baie leer ook.

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by visstok »

Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons, jy gaan baie by die manne leer! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Jacquesb »

Welkom Phillip
Geniet die geselskap. Watse roer wil jy koop?
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
philip opperman

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by philip opperman »

Jacques ek kyk na n 308 iets wat nou nie n arm en n been kos nie maar ook darm n roer wat mens mee kan skiet
philip opperman

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by philip opperman »

Dankie vir almal se warm verwelkomings weet ons gaan nog leker gesels
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Jacquesb »

Phillip, 308 is 'n puik kaliber, goeie keuse, dit was my eerste keuse ook. Ek skiet met
30-06, kan nie die wild bekostig wat voor groter roere moet val nie!
Bosveld bo!
Groete
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Gerhard Smith
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Gerhard Smith »

Naand
Jy kan maar beslis n .308 koop vir jou eerste of enigste geweer. Ek het een en my broer ook en hulle skiet baie lekker en is darem nie n kruit vraat as dit by herlaai kom nie. 'n Lekker bekostigbare geweer smaak my is maar n howa. Lekker jag.

Groete
Gerhard
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by theedge »

Phillip Baie welkom weet jy gaan dit ook hier - saam saam geniet - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Pvdw »

Welkom Phillip,

Koop gerus daai 308, hy gaan mooi werk vir algemene jag. As jy hom nuut en bekostigbaar soek koop ;n HOWA ;) Puik roer vir die rande.

Peet
Work to live, don"t live to work
philip opperman

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by philip opperman »

Peet dankie ek het nou al bietjie na geslaan oor die howa en ja lyk vir my ook of dit dir roer sal wees.

Groete aan almal

Philip
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Jakkalsgat »

Welkom Phillip

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Cz_apie »

Philip,  welkom by die forum, en ek hoop jy geniet dit hier , bly om te hoor jy is in die staal bedryf , ;)  weet nooit waneer n man n beter prys nodig het vir staal om n skietstoel aan mekaar te slaan nie, siende dat die pryse van die kompetiesie nou almal baas het nie  ;D ;D ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
philip opperman

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by philip opperman »

CZ Apie eks reeds besig om vir my n stoel te bou sal later van tyd foto op sit as hy klaar is

Groete Philip
philip opperman

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by philip opperman »

Dankie Pine

Wat is die ou lewe nou sonder n grap ne??
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Ferdi »

Hallo en Welkom

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Philip Opperman nuwe ling op die forum

Post by Cz_apie »

philip opperman wrote: CZ Apie eks reeds besig om vir my n stoel te bou sal later van tyd foto op sit as hy klaar is

Groete Philip
Self besig met so n lang termyn projek , bou nou eers die ou Hilux 4x4 (82) weer op om onder die stoel te pas -  ;D ;D ;D - darem al die nuwer bakwerk op die ou raam gemaak pas en so 175mm gelig - Nou volg die "Sandblast and Spraypaint",  Nie baie haastig nie  - sal klaar wees voordat 22-250 se papiere vanaf  :police: :-[ af terug is
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Post Reply