Hoe troef julle die koue?
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Hoe troef julle die koue?
Dagse Manne
Hoe maak julle om die ysbere weg te hou. Dit raak al lekker koud hier in die OFS en daai dik baadjies moet al uitgehaal word.
Luister graag.
Francois
Hoe maak julle om die ysbere weg te hou. Dit raak al lekker koud hier in die OFS en daai dik baadjies moet al uitgehaal word.
Luister graag.
Francois
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoe troef julle die koue?
Gaan lees maar op die Amerikaanse forums oor dit.
Let mooi op daar word baie gepraat oor "dress in layers" en dit is waar die geheim is.
Dit is ook hoekom ek besig is met die ontwikkeling van die FFF coverall wat dien as jou fianle layer teen die koue...
n Goeie beanie of balaklawa is n groot moet want jy verloor baie liggaams hitte deur jou kop.
En dan natuurlik daai lekke warm boots wat keer dat jou tone in ys blokkies verander hier by 02:00 in die oggend.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hoe troef julle die koue?
Net een ding wat werk om jou lyf koud te hou as jy in die winter jag, n freezer suite, pm vir Geno as jy nie plaaslik kan kry nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Hoe troef julle die koue?
Dis nou juis daai tyd waarna ek opsien. Jakkals het hoeka gisteraand 1:51 lam gevang so nou moet ek hom loop soek.Gerhard wrote: 02:00 in die oggend.
Hoeveel lae klere werk dan? 3 of 4 of 5.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoe troef julle die koue?
Ek trek n long john en jean aan.
Dan n lang mou frokkie, langmou hemp, fleez top en body warmer en klim dan in my cover all...
Dit is hoekom dit belangrik is om n size te groot te koop...
Dan n lang mou frokkie, langmou hemp, fleez top en body warmer en klim dan in my cover all...
Dit is hoekom dit belangrik is om n size te groot te koop...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Hoe troef julle die koue?
Gerhard
Met al daai lae kleure aan hoop ek nie jou maag is omgesukkel nie anders gaan jy n erenstige foutjie kry

Met al daai lae kleure aan hoop ek nie jou maag is omgesukkel nie anders gaan jy n erenstige foutjie kry
As ek jou sien gaan jy val
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoe troef julle die koue?
He he he...Dawie D wrote: Gerhard
Met al daai lae kleure aan hoop ek nie jou maag is omgesukkel nie anders gaan jy n erenstige foutjie kry![]()
![]()
![]()
Daai kan nogal n probleem raak...
Maar gelukkig pla my maag nie sommer 02:00 inni oggend nie.
Man wil ook darm nie ongemaklik koud kry vroeg oggend as dit begin ryp rondom jou agv te min klere nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Zack Benade
Re: Hoe troef julle die koue?
tot en met 02h00 'n Freezer Suite en 02h01 'n Freezer Suite en P10C.
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Hoe troef julle die koue?
Thermal vest , long johns under my clothes a freezer suit and OBS
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hoe troef julle die koue?
Koue hmmmmm Onderbroek en camo body paint. LOL
Leker praat ek nou net die waarheid skeef.
Gooi ook maar themo onderbroek met camo langbroek - themo hemp, tshirt warm bulover met jagjas of freeser jas
Leker praat ek nou net die waarheid skeef.
Gooi ook maar themo onderbroek met camo langbroek - themo hemp, tshirt warm bulover met jagjas of freeser jas
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Hoe troef julle die koue?
Baaaaie OBS en paar kleding stukkies
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Hoe troef julle die koue?
"Baaaaie OBS"
Nou vir watter jakkals mik jy dan ? Links, regs of die middelste een !!!!
Nou vir watter jakkals mik jy dan ? Links, regs of die middelste een !!!!
-
stan man
Re: Hoe troef julle die koue?
my sub zero suit werk vir my baie goed saam met n balaklava en handskoene.sukkel net met my skewe skilpad kop tone. die goed is maar sensitief vir die vrystaat koue.gaan hoeka vanaand n jakkie probeer piets.het gisteraand ligte op my bakkie verander en toe staan die peste vir my en lag tot so 11 uur.maar vanaand moet die 270 maar weer terugpraat.het darem laas keer 3 gepiets en n nice bonus ingesluit in die form van n kokolol hinja. die goed word mos gebruik om hase en steenbokke en wat ookal te vang,maar ek is baie sentimenteel oor wat waar loop.
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Hoe troef julle die koue?
Ek sekondeer op die een.Izak H wrote: "Baaaaie OBS"
Nou vir watter jakkals mik jy dan ? Links, regs of die middelste een !!!!
Izak n man moet seker maar skiet totdat jy een raak skiet. Begin op linkantste een en werk deur na reg