Loop en jag in die aand.
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Loop en jag in die aand.
Vrydagaand is die aand
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Loop en jag in die aand.
Details????Problem Animal Control wrote: Vrydagaand is die aand
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Loop en jag in die aand.
Gaan Vrydagaand ystervarke skiet met haelgeweer in die miellies,kry R70 per ystervark
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Loop en jag in die aand.
Dagse manne. Ek glo nie ek sal dit kan doen nie jy stap nog so dan vlieg daardie bosvark hier langs n man op ek sal my eers lam skrik en dan sal oorweeg om te skiet hahahah. Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Loop en jag in die aand.
Daai Semi outo vol LG's gaan mooi loop
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Loop en jag in die aand.
Ek het grootgeword met koplamp jag. Bedags ape en bobbejane in en langs landerye en snags veral varke.
Baie bosvarke so geskiet. Sal maar sag praat oor die Bosbokke.
So alleeen jag in die nag is 'n belewenis soos die ander manne s?. Baie min goeters kan vir soveel opwinding en hoendervleis sorg as 'n Bosvark. Ongelukkig raak die skietplekke al hoe minder.
SS
Baie bosvarke so geskiet. Sal maar sag praat oor die Bosbokke.
So alleeen jag in die nag is 'n belewenis soos die ander manne s?. Baie min goeters kan vir soveel opwinding en hoendervleis sorg as 'n Bosvark. Ongelukkig raak die skietplekke al hoe minder.
SS
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Loop en jag in die aand.
praat van cowboys oorseeMartin1 wrote: Ek en n paar vriende van my het al so lekker getrek geraak dat ons spring haase op rust de winter van die bakkie af duik dit was pret
lyk of ons ons eie het hier in SA
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Gerhard Smith
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm
Re: Loop en jag in die aand.
Ons het woensdag aand n groot vark geskiet buite wellington met n LEDlenser. Ek het n LED lenser op my scope dis n leupold 3-9x50 en jy sien asof dit dag is maklik 100m ver.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
.22 Norinco (Wag nog)
- TikkaT3
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm
Re: Loop en jag in die aand.
Gerhard, hoe het jy die flits aan jou scope monteer?Gerhard Smith wrote: Ons het woensdag aand n groot vark geskiet buite wellington met n LEDlenser. Ek het n LED lenser op my scope dis n leupold 3-9x50 en jy sien asof dit dag is maklik 100m ver.
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
- Gerhard Smith
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm
Re: Loop en jag in die aand.
Tikka jong ek het sommer van daai saddles wat jy swart water pyp teen die muur mee vassit aan mekaar vas geboud. Een is 25mm vir die scope en ander een is 30mm vir die flits enn dit werk soos n droom.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
.22 Norinco (Wag nog)