Nog n raaisel...

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Nog n raaisel...

Post by Gerhard »

Ian stuur vanoggend vir my die fotos....

Die bul moes vankant gemaak word...

Image

Let op hoe is gevreet

Image

Image

Die koei is so aan getref in die veld...

Wat snaaks is kyk hoe le sy en waar is gevreet...
Image


Image


Ian het darm 4 jakkalse geskiet op die plaas laas nag.

Wat dink julle het hier gevang/ vreet?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Nog n raaisel...

Post by JK »

Lyk vir  my na natuurlike siekte of vrekte, en jakkalse wat vreet.
Johan Kriel
Okahandja
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nog n raaisel...

Post by BLOK »

JK

Ek dink selfte ding, jakkalse kan nog daai kalf vang maar daai jong bul glo ek nie, hy moes siek of iets gewees het. As mens kyk hoeveel vleis geeet is dan was daar nie meer as twee drie vreters nie nog n rede wat my laat wonder of die diere (bul) nie self gevrek het nie. n Vraag wat seker gevra moet word is of altwee bymekaar en op die selfde aand gevang is wat ek nie glo nie as ek na die veld kyk.

Dink ook dat dit wel jakkalse was veral as daai ore so af gevreet is.

Weet nie kan dalk verkeerd wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Nog n raaisel...

Post by Ian »

Gerhard dankie en ek stem saam met jou dat die bul dalk deur  2 been jakkalse  gelem is. Die feit dat die testikels en penis weg is en kyk die wond lyk soos 'n lem wat dit veroorsaak het. Die bul het nog gelewe toe hulle by hom gekom het.
Die koei is maar 'n raaisel.
Post Reply