Manne
Is daar iemand wat my dalk kan help asb ek is op soek na spring bokke teen n goeie prys om te jag
Dankie
Beretta
Springbok jag
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Springbok jag
Manne
Ons kyk na so min van 70 om te skiet
Beretta
Ons kyk na so min van 70 om te skiet
Beretta
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Springbok jag
Naand Baretta in watter area moet die jag wees.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Springbok jag
Blackie
Maak nie saak nie gaan oor die prys
Dankie Beretta
Maak nie saak nie gaan oor die prys
Dankie Beretta
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Springbok jag
Beretta
Ek het Sprinbokke maar wat is 'n goeie prys, my prys is R 500 per bok!
Groete
Jaco
Ek het Sprinbokke maar wat is 'n goeie prys, my prys is R 500 per bok!
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Springbok jag
Baretta probeer my vriend.Hy is Johan van Sitterd.Die plaas waarop hulle jag is naby Kakamas op die Kenhard pad uit.Het laas R16 per kg betaal.Se net ek het jou ver wys.Daar is baaaaaie springbokke.Sy cell :0833215869.Glo hy sal jou kan help.Die bokke daar se kondisie is baie goed.Swaarste ram verlede jaar was 30kg en die ooie 19kg.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e