Hi
ons het die volgende gevaarlike wild beskikbaar vir 2012
Buffel koeie R23000-R25000
Buffel bulle vanaf R85000
luiperd jag pakket met cities permit (op aanvraag)
seekoeie probleem dier R25000
seekoei cities R50000
kontak my vir meer inligting 0788128664 henrygriffiths@gmail.com
Gevaarlike wild beskikbaar vir 2012
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Gevaarlike wild beskikbaar vir 2012
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gevaarlike wild beskikbaar vir 2012
Henry, kan 'n mens as 'n SA burger nog die tande hou of nie op die probleem seekoei ?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: Gevaarlike wild beskikbaar vir 2012
op seekoei kan jagter als hou behalwe vleis!
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Gevaarlike wild beskikbaar vir 2012
Hi
ek soek seekoeivleis.
Hoe gemaak???
ss
ek soek seekoeivleis.
Hoe gemaak???
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: Gevaarlike wild beskikbaar vir 2012
SS ek sal nie kan help nie!
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
-
Vellies
Re: Gevaarlike wild beskikbaar vir 2012
Henry is dit omdat die seekoeie buite SA is?505hunter wrote: op seekoei kan jagter als hou behalwe vleis!
As mens hulle in SA skiet kan mens seker die vleis benut?
Ek dink nogal daaraan om een te skiet. Ek hoor egter uiteenlopende stories oor die kwaliteit van die vleis.
Ek het as as hoerskool seun een keer van die biltong ge-eet en dat was maar baie soos bees, baie lekker.
Wat is jou opinie oor die gehalte van die vleis vir eet, biltong etc.
Thx
- henrygriffiths
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm
Re: Gevaarlike wild beskikbaar vir 2012
Vellies ons het altyd die natuurbewaarders in kruger wiltuin gespot oor hulle teen jag is ma elke maand skiet iemand perongeluk n vet koei en dan eet almal in die staff huise lekker!!!!
hulle vleis is ok van die wat ek geet het, meeste van die seekoei jagte in sa is op skade permitte en dus hou die "local cumunity" of plaasboer wat die skade gely het gewoontlik die vleis ma is nie n probleem om vir jou stukkie te hou vir n proe nie. daar is van die reservate wat jagpermitte ook kry(cities) ma die jagte is duurder oor die trofee uitgevoer kan word en word gewoontlik aan int. jagters verkoop en dan bly die vleis ook op die reservaat vir werkers gewoontlik!
hulle vleis is ok van die wat ek geet het, meeste van die seekoei jagte in sa is op skade permitte en dus hou die "local cumunity" of plaasboer wat die skade gely het gewoontlik die vleis ma is nie n probleem om vir jou stukkie te hou vir n proe nie. daar is van die reservate wat jagpermitte ook kry(cities) ma die jagte is duurder oor die trofee uitgevoer kan word en word gewoontlik aan int. jagters verkoop en dan bly die vleis ook op die reservaat vir werkers gewoontlik!
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Gevaarlike wild beskikbaar vir 2012
Hi,
Nog net een maal seekoei gehad en dit lyk soos bees, ruik soos bees en proe soos bees. Jy gee mense daarvan en vertel hul dit is seekoei dan stry hul nog steeds met jou dat dit bees is. Net vrek moeilik om die vlies in die hande te kry as jy in Gauteng is,