Is dit die toekoms?

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Is dit die toekoms?

Post by WillJak »

Goed, dis nou nie een van onse wereld se jakkalse nie, maar die slim manne reken mos ons is so 4 jaar agter Amerika. Is die wat vir ons wag? ;D ;D ;D ;D

Image
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
tafjak

Re: Is dit die toekoms?

Post by tafjak »

Willem

Darie roker moet net onthou om die slot toe te maak. Ek reken Amerika se jakke en katte is weer so 4jaar agter ons s'n.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Is dit die toekoms?

Post by Francois Marais »

Taffie

Was dit nie vir daai slot nie kon daai fossie se oog nie by die scope bykom nie  Glo hy lei aan een of ander slapnek siekte.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Is dit die toekoms?

Post by WillJak »

Taffie, nee, ek glo jy's reg - soos al ons wild is hulle bietjie taaier en slimmer as enige ander plek - Afrika is nie vir sissies nie.....

Francois, loodvergiftiging dink ek is die waarskynlikste oorsaak van daai slap nekkie, veral as hy nog lekker vars is...
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Is dit die toekoms?

Post by Freek »

Oom Willem en Sir Taffie, as ons vlekkies hulle pote op 243's begin le kan ek julle waarborg daar sal nie net drie dooie hase langs die roer(e) le nie... ::)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: Is dit die toekoms?

Post by Felix »

Ek hoop ook nie die jakkies leer die "trick" nie!

Image
Vas!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Is dit die toekoms?

Post by Louis102 »

Felix wrote: Ek hoop ook nie die jakkies leer die "trick" nie!
Altyd gewonner wat word bedoel met "'n wolf in skaapklere"... 
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Is dit die toekoms?

Post by CHRIS »

julle raak teslim met die compers
Post Reply