Hier is so 'n vinnige enetjie...
Die English teacher s? Gatiep moet `n sin skryf oor INCOME TAX.
Gatiep dink diep.
En hy begin hom so...
I have a dog.
He`s name is TAX.
I open da door and
INCOME TAX!
Chrs
Rave
grap
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: grap
Raven, ek kan nie dink dat SARS daai een gaan afteken nie...
Skerp!
Ben, wil nyg om saam te stem. Ek dink as daai "boyz" eers saam staan gaan min dinge hulle "beat" ons sien mos elke dag hier in Gauteng hoe gaan dit.
Ben, wil nyg om saam te stem. Ek dink as daai "boyz" eers saam staan gaan min dinge hulle "beat" ons sien mos elke dag hier in Gauteng hoe gaan dit.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: grap
Die javeltjie kom die middag van die werk af , en Val oudergewoonte in sy Lazy Boy neer.
Toe hy opkyk, kom hy agter die TV is weg.
Hy vlie regop en sien al die ander meubels en gordyne in die sitkamer is ook weg!
Hy skree vir sy vrou of sy weet waar al die goed is.
Sy antwoord dat sy als verkoop het.
Hy:
'Is jy mal? Vir wat!!!!!!!!?"
Sy :
"Vir drankgeld!"
Hy :
" Jy , Jy..........jou ou planmakertjie!!!!!!!!!!"
Cheers,
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"