waar sou julle korrel?

Post Reply
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

waar sou julle korrel?

Post by douw »

Ek onthou laasjaar het iemand fotos geplaas met die vraag: waar sou jy mik vir die beste skoot (of so iets)?

Kan iemand dalk help met die "link"

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: waar sou julle korrel?

Post by grumpy »

Engine kamer en jy is verseker van jou vleis!!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: waar sou julle korrel?

Post by Gerhard »

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: waar sou julle korrel?

Post by douw »

Baie dankie Gerhard

Ek sal bietjie studeer.

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: waar sou julle korrel?

Post by FHM »

Hier is ook goeie voorbeelde op baie wild spesies.
Dis natuurlike prente wat die korrel punte aandui soos jy die bok sien, asook x-ray prente wat korrel punte aandui asook die been strukture.
http://www.africahunting.com/shot-placement-guide/
Last edited by FHM on Mon Apr 02, 2012 1:33 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply