makume damaskus

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

makume damaskus

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

Ewe veel bras en koper plaatjies wat baie skoon gewas moet word met wim sodat oksidasie lagie verwyder kan word
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

Pak die pllatjies in n klamp wat ju sommer self maak en skroef dit vreeslik styf vas. Baie styf vas want die ding gaan nou oond toe.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

nb is dat die verskilliende metale afgewissel moet word , een bras, een koper......
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

nadat jy nou die brass en koper plaatjies mooi ingepak en ordentlik in daai klamp vasgedraai het sit jy dit in oond. Hier moet jy mooi kyk want die smeltpunt van daai metale is redelik laag. Op daai kursus lekker gelag, ander manne het gestaan en twak praat toe smelt al daai koper uit die klamp uit. Moes alles oor begin. As daai metale so mooi helder sonsondergand kleur kry moet jy dit vinnig uithaal en met hammer en ander stuk metaal tussen daai boute op daai dik plaat slaan sodat die bras en koper 'weld'

Draai die boute weer stewig vas want metale ket mos nou weer dunner geword, herhaal proses, maar hou fyn dop
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

warmer as phalaborwa, en upington saam.... amper soos daai blond laer af in die straat...hahaha
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

Julle kan sien die billit was ook amper n flop op die regterkantse hoek het dit begin vloei. na so 3 keer se klamp stywer draai kan die skroewe los gemaak word, en los dan daai ding om self af te koel.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

Daai billet word nou in roller gerol om platter en dunner te raak, ook langer. As mens mooi kyk op die punte sal jy al die lagies sien wat daar gevorm is. Hier rol jy nou daai billet uit tot hy so dik is as wat jy hom wil gebruik, gewoonlik so 4 mm.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

Die skuurwerk word gedoen om skoon te maak en eweredig gelyk te maak voor die roller. N mens kan nou hier nog baie truuks doen soos vlak gaatjies boor of met greinder slootjies greind en dan weer plat uit te rol. Al hierdie gaatjies of greind werk maak baie interessante patroontjies as jy met die materiaal op die mes begin werk. Dis pragtig
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: makume damaskus

Post by Nickvn »

Dankie Johan
Dit is lekker om jou werk so te volg en te leer. Hou so aan ons like dit..........
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
LouisR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 276
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm

Re: makume damaskus

Post by LouisR »

Draai jy daai boute meer vas terwyl hy so warm is? :o
Groete
Louis
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: makume damaskus

Post by Pvdw »

Pragtig uiteen gesit Johan 8) 8)

Ek het basies dieselfde tegniek gevolg met goud en silver toe ek nog goudsmid werk gedoen het. Die mooi daarvan is egter wanneer jy na die juwele gemaak is en mooi gepoleer het dit in JIK of sterk HTH oplossing plaas vir so paar sekondes. Die silwer verkleur dan vinnig na 'n donker grys, selfs swart kleur toe.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: makume damaskus

Post by johan1 »

jip tot jy sien, of dink daai plaatjies het geweld. Daai was kursus, so ek het toe nog nie lekker geweet  Dan maak jy hulle los en laat dit self afkoel.

n mens kan die proses met verskillende metale doen , net solank hulle kan bond met mekaar. Jy kry ongelooflike mooi kombinasies
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Post Reply