Nuwe Roer ..
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Nuwe Roer ..
Hi Manne
Ek het onlangs vir my , my eerste roer aangeskaf na baie rondkyk na pryse , kalibers en gebruike waarvoor ek my roer wil en gaan gebruik. Ek het toe besluit om met die HOWA .308 die jagveld aan te vat
Na heelwat lees hier op die forum en ook ander forums het ek nou al so paar mense gesien n naam bylas by my roer se kaliber wat my ewe skielik baie laat worry . My roer is klaar betaal en ek is besig met die lisensie proses.
Die " gradeboog " wat so van gepraat word -- wat is die mening agter dit ?
Groete
Hein

.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nuwe Roer ..
Nee dis nie so erg nie - die manne wat .308 skiet staan stewig agter hulle
roere!! Jy hoef glad nie te worry nie!
roere!! Jy hoef glad nie te worry nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe Roer ..
Hein
Baie geluk met jou koop. Ek dink vir n eerste geweer het jy n baie goeie kaliber gekies.
Wat gespot mee word as gepraat van n gradeboog is bloot die trajek wat die koel (punt) deur die lug trek tot by die teiken. Die 308 is nie n baie vinnage of dan plat skiet geweer nie en die koel is geneig om vinnager te val.
Niks daarmee verkeerd as jy gaan jag op gewone afstande nie, die probleem as dit werklik een is is meer op langer afstande skiet waar baie opgemik moet word om vir die val te kompenseer.
Al waarop dit neerkom is leer net die geweer se trajek ken. Gaan kyk maar hoeveel snipers en langafstan skieters gebruik die 308 al het hy die bynaam gekry.
Lekker dag en hou die lood in die lug.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: Nuwe Roer ..
Dankie Manne
Ek het nou al genoeg tyd spandeer met my huiswerk doen, as die SAPS outjies nou net hulle huiswerk gedoen kan kry op n goeie tyd dan kan ek en my nuwe girlfriend mekaar ook beter leer ken
Ek het nou al genoeg tyd spandeer met my huiswerk doen, as die SAPS outjies nou net hulle huiswerk gedoen kan kry op n goeie tyd dan kan ek en my nuwe girlfriend mekaar ook beter leer ken
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Nuwe Roer ..
Welkom Hein en geluk met daai ghoon.
Jy moet net lood in die lug hou soos cowboy. As die een val is die ander lood daar om oor te neem

Groete
Dippies
Jy moet net lood in die lug hou soos cowboy. As die een val is die ander lood daar om oor te neem
Groete
Dippies
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nuwe Roer ..
Het jy die gewone een of die dikloop "supreme varminter"? Eks so lus vir hom...
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: Nuwe Roer ..
Het die Supreme varminter gevat .. 24'' heavy barrel .
Nou shop ek vir n scope ... het my oog op n Redfield 4-12x42 in matt silver .. presies dieselfde kleur as die loop .
Tensy een van julle manne iets beter het vir my in julle gebruikte hoekie
Nou shop ek vir n scope ... het my oog op n Redfield 4-12x42 in matt silver .. presies dieselfde kleur as die loop .
Tensy een van julle manne iets beter het vir my in julle gebruikte hoekie
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Nuwe Roer ..
Hein,
Welkom hier by ons...
Jy moes maar n 30 06 gekoop het dan so jy glad nie n probleem gehaad het om met n grade boog te leer skiet nie...

Welkom hier by ons...
Jy moes maar n 30 06 gekoop het dan so jy glad nie n probleem gehaad het om met n grade boog te leer skiet nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: Nuwe Roer ..
Die 30 0 kwes was 1 van die opsies maar die manier wat die .308 in my arms gepas het was net of hy vir my gemaak was .
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Nuwe Roer ..
Nee,Heinf wrote: Die 30 0 kwes was 1 van die opsies maar die manier wat die .308 in my arms gepas het was net of hy vir my gemaak was .
Ek terg net n bietjie.
Jy gaan die 308 baie geniet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Nuwe Roer ..
Dag almal,
Elke ou het maar sy opinie. In vele gesprekke moes ek al my .303 verdedig. Gewoonlik met manne wat niks van 'n .303 af weet nie, glo dis dieselfde met 'n .308 en die bynaam. Soos die tyd aanbeweeg sal ons kinders seker ook na 'n .22-250 of .7mm Rem Mag as gradebo? verwys.
Die .308 is een van die mees algemene kalibers wat deur skerpskutters en langafstand skiet manne gebruik word, dit s? baie meer oor die kaliber as wat jy hier raak gelees het.
Dan gaan jy ook altyd mense kry wat nie van jou gekose kaliber hou nie en hulle het altyd redes. Ek hou byvoorbeeld niks van 'n .270 nie, hoekom? Slegs omdat almal een het of gehad het op 'n stadium. Maar dit bly 'n goeie kaliber.
Asook, hoeveel van ons benut ons gekose kaliber tot sy(haar
) volle potentiaal? As jy kan s? jy doen, dan maak dit sin om 'n beter kaliber te koop, indien nie, is dit pretty much of a muchness as dit kom by roere.
Bullshit stops when the hammer drops my vriend.
Jy gaan hom geniet. Dis wat saak maak.
Elke ou het maar sy opinie. In vele gesprekke moes ek al my .303 verdedig. Gewoonlik met manne wat niks van 'n .303 af weet nie, glo dis dieselfde met 'n .308 en die bynaam. Soos die tyd aanbeweeg sal ons kinders seker ook na 'n .22-250 of .7mm Rem Mag as gradebo? verwys.
Die .308 is een van die mees algemene kalibers wat deur skerpskutters en langafstand skiet manne gebruik word, dit s? baie meer oor die kaliber as wat jy hier raak gelees het.
Dan gaan jy ook altyd mense kry wat nie van jou gekose kaliber hou nie en hulle het altyd redes. Ek hou byvoorbeeld niks van 'n .270 nie, hoekom? Slegs omdat almal een het of gehad het op 'n stadium. Maar dit bly 'n goeie kaliber.
Asook, hoeveel van ons benut ons gekose kaliber tot sy(haar
Bullshit stops when the hammer drops my vriend.
Jy gaan hom geniet. Dis wat saak maak.
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: Nuwe Roer ..
So moet n Fourie mos praat ... bly om mense met my van raak te loop ..
Soos my pa my altyd vertel het , dis die aap wat die sneller trek wat die verskil maak .
Vertel my gou bietjie meer oor twist rates asb. Ek het gesien met kry verskillende twist rates .. die 1 wat ek gevat het op my 24" heavy barrel het 1:12 twist .
Eish al die goed het nooit saak gemaak toe my pa my die .303 in die arm gestop het op die plaas toe ek n laaitjie was nie . Al wat hy my gese het is as jy my koeie , kallers of werkers " in daai volgorde" raaksiet is jy knie diep in die "...". Dan het hy so boksie loot gegee en gese , ek soek julle nie weer by die huis voor sononder nie .
Soos my pa my altyd vertel het , dis die aap wat die sneller trek wat die verskil maak .
Vertel my gou bietjie meer oor twist rates asb. Ek het gesien met kry verskillende twist rates .. die 1 wat ek gevat het op my 24" heavy barrel het 1:12 twist .
Eish al die goed het nooit saak gemaak toe my pa my die .303 in die arm gestop het op die plaas toe ek n laaitjie was nie . Al wat hy my gese het is as jy my koeie , kallers of werkers " in daai volgorde" raaksiet is jy knie diep in die "...". Dan het hy so boksie loot gegee en gese , ek soek julle nie weer by die huis voor sononder nie .
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Nuwe Roer ..
Hein, JopieFourie is net skuilnaam, hy is een van my helde, my naam is Albert Combrink.
So ver ek verstaan gaan twist rates meer met die keuse van jou punt (gewig en lengte) belangerik word. Hier is 'n goeie artikel wat dit mooi verduidelik. http://www.chuckhawks.com/rifle_barrel.htm
So ver ek verstaan gaan twist rates meer met die keuse van jou punt (gewig en lengte) belangerik word. Hier is 'n goeie artikel wat dit mooi verduidelik. http://www.chuckhawks.com/rifle_barrel.htm
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nuwe Roer ..
Ek verstaan die ouens wou graag die Howa met n 1:10 twist he. Nou sien ek op Howa se site jy kan nou aksies koop met n 1:10 twist. Die remington m24 sniper geweer wat die Us snipers so baie gebruik het in .308 kal
het n 1:11.2 twist spesiaal vir die 173gr punte wat hulle skiet en die geweer effektief maak tot op n 1000yards. So dit lyk of die magic nr tuseen 10 en 12 is. Eks seker jy gan baie gelukkig wees met daardie roer. Kry mens die stainless met n matt black kleur staal? Ek soek so iets
Heinf hoeveel het jy betaal vir die outjie as ek mag vra?
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: Nuwe Roer ..
Hi *303* . ek is seker ek gaan happy wees maar die wag begin nou krap.
Ek het nognie n mat black loop gesien nie , maar ek is seker daar is plekke daar buit wat die vir jou kan laat doen(aftermarket) .
Die prys was R11500.00 of was dit R11800.00 kan nie mooi onthou nie . Die Nutmeg kleur laminate stock gee hom so bietjie extra gewig wat ek baie van hou , want ek het met n baie swaar .303 groot geword. dit balanseer die dikker loop ook nogal baie mooi
Ek het nognie n mat black loop gesien nie , maar ek is seker daar is plekke daar buit wat die vir jou kan laat doen(aftermarket) .
Die prys was R11500.00 of was dit R11800.00 kan nie mooi onthou nie . Die Nutmeg kleur laminate stock gee hom so bietjie extra gewig wat ek baie van hou , want ek het met n baie swaar .303 groot geword. dit balanseer die dikker loop ook nogal baie mooi
.22LR Marlin 25N
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
.243 Howa
30-06 Howa
CZ 75 P-07 Duty
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe Roer ..
Baie geluk met jou nuwe roer! Goeie keuse, jy gaan nog n lang pad stap met daai roer! Geniet hom! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nuwe Roer ..
Ek dink die howa's kom met die Boyd's kolwe. Ek wil die aksie bestel en dan n thumbhole pepper laminate kolf opsit. Jy kan sien ek het so te se klaar besluit oor my toekomstige roer. Jou kaliber keuse is die beste man. Dis die goedkoopste 3 kaliber om vir ammunisie te koop/herlaai en baie scopes is gemaak vir die .308 se balistiek omdat dit n militere rondte is. Hy skop minder as n 30-06 en is meer aangenaam om te skiet. Is ook meer akkuraat as die 30-06 volgens die langsfstand manne. Wats fout met n bietjie trajek? Dit maak dinge meer interesant. Jy kan die man met die 1 gun wees en daardie kilometer skote maak
Hey ons het almal drome 