Dart met 'n boog

Post Reply
ljb@lantic.net
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Wed Aug 18, 2010 9:15 am

Dart met 'n boog

Post by ljb@lantic.net »

Dagse.
Is dit moontlik om beeste met 'n boog of kruisboog te dart? 
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Dart met 'n boog

Post by Gerhard »

Goeie dag,

Gaan lees graag hier

http://jaracal.com/index.php/board,126.0.html

Verduidelik asb om wat se rede jy met n boog of kruisboog dart werk wil doen?

Die ondervinding wat ek het is dat beide wapens nie geskik sal wees nie.

Die pyl met die dart is ook dan n probleem om te kry om behoorlik te vlieg...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
ljb@lantic.net
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Wed Aug 18, 2010 9:15 am

Re: Dart met 'n boog

Post by ljb@lantic.net »

'n Vriend wil bees dart sonder 'n geklap. Skiet self boog. Dink self nie dit sal werk nie.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Dart met 'n boog

Post by Marc »

ljb@lantic.net wrote: 'n Vriend wil bees dart sonder 'n geklap. Skiet self boog. Dink self nie dit sal werk nie.
??? ??? ??? ??? Hoekom sal jy 'n bees wil dart  ??? ??? ??? Jaag hom in 'n kraal in, kos baie minder geld  ;)  Wonder nou self wat eintlik hier aagaan  ??? ??? ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
ljb@lantic.net
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Wed Aug 18, 2010 9:15 am

Re: Dart met 'n boog

Post by ljb@lantic.net »

Die beeste glo wild en in die wilde weste. weet verder nie veel nie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Dart met 'n boog

Post by Marc »

Shoe dit moet dan innie outback wees  8) Hoop maar julle kom reg, wonder net as daai beeste so wild is, gaan jy naby genoeg kom vir 'n veilige boog skoot  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dart met 'n boog

Post by Geno »

Zak Grobler het al 'n klient gevat om 'n renoster te green hunt met boog. Kontak hom, hy behoort jou te kan help.
08241 vier 186 een

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: Dart met 'n boog

Post by Boogjagter »

Ek het al sulke wilde beeste gejag in die Kavango. Dit was nogal pret. Daai goed was so wild gewees, as hulle jou ruik is hulle weg... Kon darem twee geskiet kry tot baie groot vreugde van die locals.

Mens kry dart geweere wat nie vreeslik hard klap nie, as dit sy bekommernis is. Beste is, kry 'n veearts wat weet wat hy doen om die goed te dart. Die effektiewe afstand van daai dart gewere gaan baie dieslefde as die van 'n boog met sulke lae ponde wees om te kan dart. Dalk moet hy die som maak - gaan die dart koste lonend wees vir wat hy met die bees wil doen?
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Dart met 'n boog

Post by Francois Marais »

ljb

Kan hulle altyd met n 243 Win "dart", hulle sal nooit weer wild wees nie......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
ljb@lantic.net
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Wed Aug 18, 2010 9:15 am

Re: Dart met 'n boog

Post by ljb@lantic.net »

Dankie vir raad. Ek dink die .338winm sal ook werk
Post Reply