My ander stokperdjie
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
Bulls eye daai messe van jou is in vir verharding, die proses is aan die gang, maak solank daai bok vas
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- FrankH
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm
Re: My ander stokperdjie
Very nice knives Johan , think people like you are artists. I unfortunately have 10 thumbs.
Nice pictures of your kids on the other thread BTW, thats how they should grow up.
Nice pictures of your kids on the other thread BTW, thats how they should grow up.
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
thank man its a ongoing learning prosess. Its n slow prosess but very rewarding
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
-
bullseye
Re: My ander stokperdjie
Johan ek kan nie wag nie gee daai bok mielies lekke, chocolates en wat nog hy sal spekvet wees. Groetnis.Bullseye.
-
immelmanw
Re: My ander stokperdjie
Dit lyk ofmdiemtop messe S30v of VG10 staal gebruik? Wie weet meer oor dit?
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
Weet jy, eks nog n younster wat die soorte stale aanbetref maar ek het al baie gehoor van die S30v. Blykbaar n baie goei staal. Die manne wat nou lank mes maak praat ook baie goed van N690 en die ander een is die panser 36. Hou hulle snyvlakke lekker lank....as die persoon wat dit temper in oond dit op die regte tabelle doen (regte tye en temerature) messe moet in orde van 58 -60 rockwell hard wees. Sagter as dit maak dit maklik skerp maar snyvlak bly nie lank, lem is taai soos hulle se en sal nie maklik breek as jy punt tussen werwels indruk om murg te breek. Hier by 60 Rocwell raak die mes baie hard, moeilik om te bewerk en staal raak so hard dat jy amper met glas wil vergelyk, bly lekker lank skerp maar punt gaan breek as jy hom laat val of murg wil breek en dier skop styf, slyp bietjie mmoeiliker maar bly lekker skerp vir langer
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: My ander stokperdjie
Johan
Wie temper jou messe? Doen jy dit self? Verduidelik so kortweg die regte proses, asb!
Willem
Wie temper jou messe? Doen jy dit self? Verduidelik so kortweg die regte proses, asb!
Willem
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
n Vriend van ons doen dit. Partykeer help ons en staan ons daar tewyl hy dit doen en ander kere laai ons net af. hy is permanenet by huis.
Dit werk min of meer presies so.(hahah)
Die tydperk wat die staal in die oond moet wees hang af van die dikte van die staal. Die wet is 1 duim dik staal (25.4mm) moet vir n uur in wees.
Tye min of meer soos volg:
1mm dik messtaal in oond vir 2min 30 sek , kan minuut volmaak tot 3 min
2mm dik messtaal in oond vir 4 min 40 sek. of 5 min
3mm dik messtaal in oond vir 7 min
4mm dik messtaal in oond vir 10 min
5mm dik messtaal in oond vir 13 min
Die oond voorverhit jy tot op 1070 grade Cesius. As jy nou die deksel op tel om mes in oond af te sak, gaan die oondjie bietjie temp verloor. Sit mes so vinnig moontlik in en laat oond eers weer op hitte kom, 1070. Time van daar af.
As tydperk nou bereik is lig deksel en haal so vinnig as moontlik uit en dip in spesiale quenshing olie. Leervoorskoot met lang leerhanskoene en face mask is nb hier want daai olie slaan aan die brand. Moenie die lem deur die olie roer of sleep nie want die koue olie wat dan oor die lem spoel binne in die drom laat die lem skeef trek agv die skielike temp verskille. Dip die lem en hou vir paar tellings. Passop nou met die volgende optel want die lem is nog !@#$%warm en sodra jy hom optel en daai lem kom met suurstof in aanraking slaan dit aan die brand, Jy lig net lem op en laat sak op n ander plekkie in die drom. Lig op en dip weer op ander plekkie. Vat nou lem met leerhandskoene en hak af van deksel af. vee af met lap en plaas oornag in vrieskas.-15grade. Alle stale tot hier is die selfde.
Die staal is nou redelik bo 60 rockwell hard( amper soos glas, party lemme kan breek as hulle nou op harde opp val).
Hier kom die verskille nou in.
12c27 en 19c27 word nou teen 180grade cels in oond geplaas vir 1 uur. Haal uit na uur en laat hang waar daar geen trek is nie. Laat afkoel tot kamer temp. Herhaal weer vir 1 uur en laat weer afkoel sonder trek Moet hang.
n690 en panser 36 in oond teen 430 grade cels vir uur, hang om afte koel tot kamer temp, herhaal vir uur en hang weer om af te koel.
Dis wat ek weet op die stadium, hoop dit kan help

Baie dankie! Sal iemand hier( in die Kaap Omgewing) soek wat dit kan doen!
Willem
Baie dankie! Sal iemand hier( in die Kaap Omgewing) soek wat dit kan doen!
Willem
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: My ander stokperdjie
Naand manne.
Ek dink as 'n man van gewere hou, hou jy noodwendig van messe ook.
Ek het so jaar of wat gelede iewers raak gelees van iemand wat messe maak en ook kursusse aanbied in Pretoria. Ek het toe vir my 'n maat gekry(my neef) en 'n kursus geboek en gaan doen. Dit was baie lekker en in die kursus maak jy jou eie mes ook met jou naam daarop ge-ets. Julle kan gaan google vir Herbs Mesmakers. Dit is 'n twee dag kursus.Hulle het vastelem en knipmes/linerlock kursusse.
Mooiloop
Basie
Ek dink as 'n man van gewere hou, hou jy noodwendig van messe ook.
Mooiloop
Basie
Elke Rooihond kry sy dag!!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: My ander stokperdjie
Basie
Twee gawe mense, oom Gawie en sy seun Thinus Herbst (Herbst knives). Hulle werk van hulle huis af in Pretoria-Noord. Hulle is baie mooi ingerig en hulle kan 'n man al die fyner kunsies leer. Hulle is beide lede van die Messe Gilde van Suid Afrika.
Definitief die moeite werd as jy wil begin!
Groete

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: My ander stokperdjie
Johan
Jou messe is regtig baie netjies.
Groete
Jaco
Jou messe is regtig baie netjies.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
Dankie vir kompliment Jakkalsgat ek waardeer, ek wil net be-aam. Gawie en Thinus Herbst in Pretoria is 2 stunning mense wat diep spore in Suid Afrika se mesmaak wereld getrap het. Hulle kursus is van hoostaande gehalte en ek sal dit met oop hart aanbeveel, as jy daai ietsie anders wil gaan doen. Manne met puik toerusting en skills, en hou nie geheime vir hulle self nie. Gaan tik gerus hulle name in op Google en gaan loer. yo dis pragtig
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: My ander stokperdjie
Naand Mesmanne
Watter toerusting is nodig om te begin met ndie stokperdjie? Kan mens aan die begin wegkom met basics, vyle, skuurpapier, wat nog?
Groete
Louis
Watter toerusting is nodig om te begin met ndie stokperdjie? Kan mens aan die begin wegkom met basics, vyle, skuurpapier, wat nog?
Groete
Louis
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: My ander stokperdjie
Naand Johan
Dit is pragtig!!
Doen so voort
Groetnis
Douw
Dit is pragtig!!
Doen so voort
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: My ander stokperdjie
Ek weet daar manne wat met veile werk, maar ek gaan nou eerlik wees met jou, daai guts het ek nie, ook nie daai tyd nie. Dis manne wat se n handgemaakte mes moet met hand gemaak word.(veil). Ons gebruik masjiene met skuurbelde en verskeie greine van papier. Gaan kyk op Thinus en gawie herbst se web site, daar sal jy n nice idee kry van wat n mens kan gebruik. Kan aan begin nagal duur wees om te begin maar dis fun en met tyd kan mens maar die goed aanskaf. Jy moet n masjien he wat die hollow kan greind, en dan moet n masjien he wat die flat greinds kan maak. n ordentlike dril pres. Ek het in die begin met daai torusting reggekom, was beperk tot sekere messe en vaardighede, maar vir n begin was dit fine
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie