More almal
Ek het gaan soek op die forum vir voorbeelde van motiverings en gekry, maar wil so bietjie meer inligting bekom as dit moontlik is.
Ek het n .357 Magnum S&W by my pa geerf maar die polisie het hom af gekeur en ek wag nou al n jaar vir die brief hoekom so ek gaan weer aansoek doen. Ek het toegewyde jagters status en is n lid van SA jagters, ek het n .22, .223, .243, .30-06, .303 en 12br op my naam wat eerste slag goed gekeur is almal binne die laaste jaar en n half.
Ek sal dit baie wardeer as iemand vir my n voorbeeld kan stuur van hoe om die geweer te motiveer. Ek sal hom prim?r vir self verdedeging wil gebruik, maar ook begin deel neem aan skiet oefeninge met hom.
Enige advies of voorbeeld sal ek baie wardeer.
Dankie en groete
Jurgens
357 Magnum motivering hulp asseblief!
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
357 Magnum motivering hulp asseblief!
'Hunting is a bush walk with a purpose"
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: 357 Magnum motivering hulp asseblief!
Stuur vir my epos en ek sal vir jou een kan stuur. Will jy jag of vir selfverdediging gebruik
Epos my by jaco@ustech.co.za
Epos my by jaco@ustech.co.za
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: 357 Magnum motivering hulp asseblief!
Baie dankie Homer
Ek het vir jou n e-pos gestuur.
Ek het vir jou n e-pos gestuur.
'Hunting is a bush walk with a purpose"
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 357 Magnum motivering hulp asseblief!
pumba
los daai selfverdediging jy gaan hom nooit so kry nie
motiveer hom as n side arm in die veld om gekweste bokke genade skoot te gee en ook vir sportskiet en occasional hunting
ek het n 9mm op my naam en het n lisensie sonder probleme gekry op daai manier
as jy selfverdediging wil motiveer moet jy misdaad syfers in jou omgewing ingee en bewys jou lewe is in gevaar en daai stats kry jy net by die polisie en hulle weier om dit te gee want dan admit hulle misdaad en hulle se mos daar is nie misdaad nie
so motiveer hom soos ek en jy sal hom kry
sterkte mater hoop jy kom reg

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel