Nuwe Lid van Koedoeskop

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by wingover »

Dags? Almal

My naam is Francois Badenhorst. Ek is n wilds,bees,skaap en boerbok boer hier in die Koedoeskop omgewing so 60 km voor Thabazimbi op die Brits pad (R 511). (As iemand ooit skade op die stuk pad opdoen agv van ons slegte pad kan julle my gerus op 0824653737 skakel vir enige hulp of bystand. Ek is seker baie van die Forum lede gaan jag in die Thabazimbi omgewing en veder op Ellisras se kant toe). Ek is n gekwalifiseerde beroepsjagter en baan offisier asook toegewyde jagter en sportskut . Ek jag en herlaai al vir 31 jaar. Ek laai vir al my wapens behalwe my .22 Brno de lux , 12 boor Lanber en .22 Ruger pistool. Die kalibers wat ek  het en voor laai is .243 Win custom Mauser. 6.5x57 Mauser. 270 Win mod. 80. 308. Remington BDL. 700. 300 H&H pre 64. 30.378 Weatherby Mag. custom R.S.A. ( self gebou saam met Hennie Mulder van Krugersdorp) 375. H&H Brno ZKK 602. CZ 75 mm para. 30 Mauser c96 Broomhandle. 357 Uberti S.A. Ek sien uit om saam te kuier asook inligting en ervaaringe te deel met almal op die forum ;D
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by Geno »

Welkom Francois!
Ek glo jy sal dit geniet hierso! My tuisdorpie is Rooiberg, sommer naby aan jou.
Jy moet ons maar bel as die varke pla op die spilpunte daar langs die rivier! ;)

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by BLOK »

Baie welkom

N man wat van n 300H&H hou sal dit virseker hier geniet. Ek is sommer bly ons word meer hier.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by Lourens »

Baie welkom hier Francois, glo jy sal dit baie geniet!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by Jakkalsgat »

Welkom Francois en dankie vir jou aanbod vir hulp, ek is seker almal kry een of ander tyd iemand se hulp nodig.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by Gerhard »

Baie welkom op die forum.

Gereeld daar by jou verby gery oppad Dwaalboom se rigting toe.

Maar ry nou die Northam pad om.

Baie stiller en dan ook geen slag gate nie...

Jy gaan die forum baie geniet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by Ian »

Hallo Francois

'n Blerrie klein wereld. Welkom hier op die forum. Daar is nie medisyne om jou te genees as jy eers op die forum is nie. Hier ontmoed jy nou die mense van die aarde. Geniet hom.

Groete Ian
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by Pvdw »

Baie welkom Francois.

Hier gaan jy lekker kuier en lyk my sommer raad ook gee met jou klompie ondervinding.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by Christo »

Welkom Francois, jy sal dit geniet hier, dankie vir die nommer.

Geno wrote: .....................My tuisdorpie is Rooiberg.............
Geno, ek het iewers in 1981 daar in daai wereld my mal gehardloop/berggeklouter/ afge...... en baie geleer van skietgoete. Lekkerste waartlemoene daar langs die pad ge-eet ook. Dit was in die goeie ou dae toe jy nie kon chicken nie, op amper ons eerste dag is een ou al ge"board" met stuk skrapnel in sy skouer. Toe het die good guys nog met lewendige ammo op jou geskiet om jy "man" te maak.

Ai hoe verlang ek nou.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by theedge »

Baie welkom en geniet dit saam ons - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by Marc »

Dags? Francois

Baie welkom, jy gaan dit baie geniet hier  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by douw »

Baie welkom

ek laaik jou versameling  :) :)

groetnis
douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
ablm468

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by ablm468 »

Francois

Baie welkom op die forum, ek het al baie geleer en ek glo jy sal ook baie kan leer en ook miskien van jou ervaringe deel met ons.

Ek kom gereeld in daardie omgewing aangesien my broer 'n vakansiehuis op Leeuwpoort het, mooi area daai, het ook my jag hierdie jaar geboek in die Thabzimbi omgewing. Eerste keer in 'n lang tyd wat ek weer in die bosveld gaan jag, sien baie uit daarna.

Geniet die forum.

Groetnis

Hansman
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by wingover »

Dankie aan amal vir die verwelkoming. Ek sou graag meer tyd op die forum wil spandeer maar ongelukkig moet n ou ook so nou en dan maak of jy werk! Ek het n interesante ondervinding opgedoen met die herlaai vir die 30-378 wby en gaan dit met almal deel in die herlaai afdeling en hoor of iemand al dieselfde verskynsel gekry het as wat ek gekry het. Groete en hou die lope skoon.
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by Cz_apie »

Bly om te hoor jy het die 30.378 Weatherby Mag se probleem uitgesorteer , as ek dit nie self op die skietbaan gesien het sou ek die probleem moeilik aan iemand kon beskryf -  nog nooit n dop so iets sien doen nie - wag om dit in herlaai te sien , sal interesant wees om die ander se menings te sien  :)
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by visstok »

Welkom, hoop jy geniet dit baie hier saam met ons! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Nuwe Lid van Koedoeskop

Post by Ferdi »

Baie Welkom

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
Post Reply