Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
grumpy wrote:
Gooi n baksteen op die dak! Maar doen dit baie laat. Hy sal in sy pajamas sku-t en sommer die bed nat maak dan sal sy vrou hom ook nog do--er omdat hy in die bed mors!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek doen dit as die commen spul langsaan fuif tot in die oggendure. Help baie vinnig.
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Ja, ek wonder wat het nou gehelp met die honde! As hulle party dan gaan party jy saam en drink al hulle drank, vomiteer in hulle slaap kamer op die bed, Maak die kas oop en p p daarin asop dit die bak is of sommer in die wasbak wat net die regte hoogte is.
Ek belowe, hulle sal nie weer n party hou want hulle weet jy gaan ook gaan en hulle weet wat die nagevolge is!!!!!!!!!
With nighbours like that who needs enemies!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ha ha ha !!!! Mooi Hein. As hulle beter drink dan gooi jy flou tee, gaan k-k op sy bed, p p in sy kas of wasbak en drink iets wat jou naar maak sodat jy kan mors.
So hele ruk terug het ek so probleem gehad. Ek vat die pepperspray vir self verdediging en die wind waai net mooi reg in hulle rigting. Ek gee daai botteltjies gas man!! Jis maar daai mense hoes en proes dat die byle huil!!! Nie lank nie toe is almal huis toe.
Gooi sommer so paar stinkbomme oor die muur dat dit breek. Hulle sal dink dis die honde en sommer waai want die mense tel nie die honde bollie op nie.
Die pepperspray werk want ek het dit self gedoen!!!!
As die honde blaf dan spuit jy hulle ook met dit of n kannetjie spray en cook. Werk net so goed vir die honde!!
Maak vriende met jou buurman en laat hom sleg voel oor die honde.Enige ander manier gaan net moeilikheid veroorsaak en ons weet mos teen die tyd dat SAPD nie sal skroom om jou vuurwapens weg te vat nie
Oom Grumpy, oom se naam begin sin maak! Baie bly ek bly nie langs oom nie en net so bly eks hoopenlik in oom se goeie boekies, ons is mos almal vriende hier! Groete visstok
Die mannne hier op die forum IS my familie!!! Ek sal opstaan vir hulle.
Die man met die blaffende honde is ook maar dom, plaas hy met die buurman se vrou bad en as die buurman vra wat doen hy dan se hy net hulle spaar water deur saam te bad!!!
Vistok, jy sal n jol he as jy hier by my bly want ek ken jou darem! Ek sal jou baie mooi leer en ons sal elke naweek braai en die mense op hol jaag!! Hulle sal uit hulle eie trek net om weg te kom. Soos hulle se, I am the one your mother warned you about!!!!
Hahahahahaha mooi man oom grumpy!! Ons sal al die bure mal maak, klink vir my na n goeie plan, eks mos reeds nie bang vir braai nie en kan sommer kom help eet aan daai lewer wat te groot is! Groete visstok
Last edited by visstok on Mon Mar 26, 2012 4:53 pm, edited 1 time in total.
Die probleem is net nou wil die buur man jou vrou gaan vertel dan se sy vir hom hy moet oor slaap en maar sommer revenge vat vir wat jy doen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! LMGA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Wat van n sakkie vars leeu mis vir die buurman se tuin ?, kan dalk net die klomp brakke se pense n bietjie los maak sodat hy met die gemors kan sukkel
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
2lt cokebottel, een koppie swembadkloor, een koppie melk. gooi in bottel en draai prop styf vas. skud n paar keer en gooi in buurman se erf. na so twee minute is daar n moerse bang. en ek belowe jou STILTE daarna.
visstok ek stem saam. Maar dis net vinnig as jy goed soos brake fluid ens bygooi. Die melk vat ten minste twee minute. In ons dorpie het ons viskoppe (sjinese) en almal het n zoer honde wat n man kan mal maak as jy try slaap. Om met hulle te probeer praat help niks. Hulle trek net hulle skouers op. Wat ek eenkeer goedoen het was om die bommetjie by hulle slaapkamervenster te gooi. Glo my daai japsnees het so groot geskrik sy honde het van toe af binnenshuis geslaap.
Maar ek stem saam. Wees baie versigtig as jy so n bom bou.
Big Daddy, ons het baie chloor bomme in ons jong dae gemaak. Ons het altyd melk gebruik, die spesifieke bom se hoeveelhede moes net reg gewees het, die bom het skaars sy hand verlaat toe omtplof hy, sy klere was gevlek. N stukkie fire lighter en n blikkie spuitgoed bo op is vuiliger, vat langer en kan net so lekker ontplof, veral in sy posbus. Hoop nie die kinders lees hier nie! Groete visstok
Draai sy hekke toe met blou draad so as hy die oggend wil werk toe gaan maak die hek nie oop! Hy is in die akkies by vrou, die baas en sommer kwaad vir homself!!
Ek het gister my "Dog silencer pro"gekry van Amerika af ingevoer, gisteraand soos 'n baba geslaap die honde het geblaf maar baie minder as in die verlede, werk soos 'n bom.