22 knaldemper.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
22 knaldemper.
By my local gunshop het die manne sulke kd's vir .22's wat oor die loop punt skuif en dan vastrek met 3 grubscrews...
Is dit moeite werd om te koop of moet 'n ou draad laat sny en opskroef??
Ek luister graag.
Cheers
Is dit moeite werd om te koop of moet 'n ou draad laat sny en opskroef??
Ek luister graag.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: 22 knaldemper.
Cobb.
My oom het soo een op sy .22 en daars geen probleme nie en hy werk regtig goed!
Groete FB
My oom het soo een op sy .22 en daars geen probleme nie en hy werk regtig goed!
Groete FB
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 22 knaldemper.
daai soort het gladnie vir my gewerk nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: 22 knaldemper.
Myne werk puik, en as ek die sub sonics gebruik is hy stroom soet 
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 22 knaldemper.
'n Vriend van my skiet ook met so enetjie. Hy is gelukkig met hom, maar ek persoonlik verkies om maar draad te sny en dinge reg te doen.
Daai kevlar KD's werk seker goed genoeg vir manne wat nou en dan 'n skootjie of twee skiet, maar vir my stop hy te gou op. Ek het 'n stainless een laat opsit en is BAIE tevrede
Hy lyk so iets, sorry die foto is nou eintlik van die verkeerde kant vir hierdie doel
[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... GP3302.jpg[/img]
Hy maak self die high velocities fluister
Groetnis
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 22 knaldemper.
Ek weet nie watter een James op sy .22 het nie weet net hy is teflon of so iets, maar ek kan julle belowe hy sal reg langs jou staan en n skoot skiet en jy sal nie eers weet nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 22 knaldemper.
Ek het gister die mausertjie se Terminator KD gekry.
Hier is hy langs die .25-06 se Terminator.
[img width=398 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscel ... encers.jpg[/img]
Hy is baie klein in vergelyking met ander .22 KD's wat ek al gesien het.

Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 22 knaldemper.
Geno
Daai lyk mos nou reg
Laat weet bietjie wat maak hy met die STD patrrontjies ook. Moet erken die een wat ek op het is bietjie groot vir die .22 
Groetnis
Marc
Daai lyk mos nou reg
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: 22 knaldemper.
Cobus
Ek het ook daardie soort gebruik, en het dit nog steeds in my kas. Dit werk selfs goed met HV's. In my geval, as ek ear muffs gedra het en die silencertjie opgehad het, en nie kon sien of die skoot raak of mis was nie, het ek elke keer gedink die patroontjie het gemisfire. So sag. Twee goed het my gepla: 'n keer of twee het ek in haas en onkunde die oplining gemis, en dan het die koeeltjie die exit gaatjie so effentjies geskuur (jy weet dit onmiddelik, want akkuraatheid is daarmee heen) en daardie grub screws los verskriklike lelike merke onderaan die loop. Ek sal dit verseker nie op my nuwe geweer sit nie. Maar skroefdraad lyk nog leliker...
Ek het ook daardie soort gebruik, en het dit nog steeds in my kas. Dit werk selfs goed met HV's. In my geval, as ek ear muffs gedra het en die silencertjie opgehad het, en nie kon sien of die skoot raak of mis was nie, het ek elke keer gedink die patroontjie het gemisfire. So sag. Twee goed het my gepla: 'n keer of twee het ek in haas en onkunde die oplining gemis, en dan het die koeeltjie die exit gaatjie so effentjies geskuur (jy weet dit onmiddelik, want akkuraatheid is daarmee heen) en daardie grub screws los verskriklike lelike merke onderaan die loop. Ek sal dit verseker nie op my nuwe geweer sit nie. Maar skroefdraad lyk nog leliker...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 22 knaldemper.
dit is soos Blok se. ek het eers die "aanskroef" soort probeer, maar die klank was nie rerig veel minder nie. dit is nog aanvaarbaar, maar daardie opskuif soort het n invloed op my groeppe gehad. ek doen toe die teflon aanskroef een, R450 vir die kd en die arbeid. ek is baie gelukkig met die produk.BLOK wrote: Ek weet nie watter een James op sy .22 het nie weet net hy is teflon of so iets, maar ek kan julle belowe hy sal reg langs jou staan en n skoot skiet en jy sal nie eers weet nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: 22 knaldemper.
James Wilson wrote:dit is soos Blok se. ek het eers die "aanskroef" soort probeer, maar die klank was nie rerig veel minder nie. dit is nog aanvaarbaar, maar daardie opskuif soort het n invloed op my groeppe gehad. ek doen toe die teflon aanskroef een, R450 vir die kd en die arbeid. ek is baie gelukkig met die produk.BLOK wrote: Ek weet nie watter een James op sy .22 het nie weet net hy is teflon of so iets, maar ek kan julle belowe hy sal reg langs jou staan en n skoot skiet en jy sal nie eers weet nie.
Dit klink billik, waar het jy hom gekoop?