Springbokke gejag..

Post Reply
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Springbokke gejag..

Post by foxripper »

[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... 1_0060.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... 1_0059.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... 1_0061.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1108.photobucket.com/albums/h40 ... 1_0063.jpg[/img]
Val die Uri in n erdvarkgat maar gelukkig was "bumperjack" ons redder.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
Zack Benade

Re: Springbokke gejag..

Post by Zack Benade »

Foxripper

Dis mos hoe 'n springbok moet lyk. 
Mooi man,  Skreeu as jy 'n drywer soek.  Ek kan brandewyn ook ingooi en lekker vleisbraai. :angel: :angel:

Groete
Zack
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Springbokke gejag..

Post by foxripper »

Jip, Bokke is groot en kondisie baie goed.
Die plaas eienaar was die drywer maar sal jou volgende keer nooi vir die dop gooi (na die tyd).. :)

Groete
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
Zack Benade

Re: Springbokke gejag..

Post by Zack Benade »

In waai wereld is dit?  Die veld lyk mooi
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Springbokke gejag..

Post by Frederik »

lekker vleis daar !
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Springbokke gejag..

Post by Hugov »

Goeie werk!!
Mooi groot springbokke.
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Springbokke gejag..

Post by foxripper »

Zack, suide van Namiie..
Het maar die trofee bokke gelos en die draad bakleiers gas gegee..
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
Zack Benade

Re: Springbokke gejag..

Post by Zack Benade »

Jy kan sommer sien dis oordentlike mense ;D ;D ;D

Jammer dis nie aan die ander kant van die grens nie.

Groete
Zack
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Springbokke gejag..

Post by Chevvy SS »

Waar in suide Fox?

Kan sien dis Kalahari, en dis vrek mooi daar.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Springbokke gejag..

Post by Marc »

Fox

Lekker man, dis nou 'n lekker manier om die seisoen af te skop  ;D

Daai w?reld is darem maar besonders mooi, wens ek was daar  :'(

Roep maar as jy nog 'n skinker of slagter benodig  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Springbokke gejag..

Post by Jakkalsgat »

Fox

Lekker trokkie daai waarmee julle ry.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Springbokke gejag..

Post by theedge »

Laaik ook daai lorrie baie - netjiese bokke
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Springbokke gejag..

Post by johan1 »

Nou verlang ek sommer terug na die trippies da by Ben Camfer in Korana berge, anderkant De Ben. Daai Mahindra van hom ook op n stadium so been in die lug gestaan
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Springbokke gejag..

Post by johan1 »

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Zack Benade

Re: Springbokke gejag..

Post by Zack Benade »

Mooi foto's Johan1.  Ek hou van jou skote.  ;D ;D

Jy ken jou geweer.  Mooi man.

Groete
Zack
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Springbokke gejag..

Post by DawieKotze »

Mooi gemaak Johan - veral daai gemmie is baie mooi bok.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
johan1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

Re: Springbokke gejag..

Post by johan1 »

Jissie manne daai was een van die beter trippies wat ek al beleef het. Ek het gelag van ons daar aangekom het tot ons gery het. Die manne in daai wereld het no maar net n ander manier van dinge doen, en liewe genade , kan hulle skiet. My mond het oop gehang
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
Post Reply