Kyk bietjie hierna, die polisie kan my ook nie n andwoord gee oor wanneer bevoegdheid sertifikaat moet hernu word nie. Volgens SAGHA is dit eers wanneer die laaste wapen lisensie vir daai sertifikaat verval.
Government Gazette 33871 dated 17th December 2010, Proclamation No 77,
> 2010
> COMMENCEMENT OF CERTAIN PROVISIONS OF THE FIREARMS CONTROL
> AMENDMENT ACT, 2006 (ACT NO. 28 OF 2006)
>
> Specifically section 10 and insertion of 10a.
>
> SAGA and other organizations have been receiving many complaints about
> renewal of competency certificates and so to clarify the current situation
> we are sending the following information.
>
> In terms of the abovementioned Government Gazette, competency certificates
> were automatically extended if you had a valid competency certificate as
> at the 10th January 2011,they will be valid for the period of your longest
> licence. This means if you have a handgun and a long gun, your competency
> was extended from 5 years to 10 years, because all long gun licences
> (other than for self-defence) are valid for 10 years.
>
> The SAPS at many police stations seem to be unaware of this automatic
> extension, and are insisting on the renewal of competency certificates
> after 5 years. If your competency was valid as at the 10th January 2011,
> this is incorrect. Please refer the SAPS to the abovementioned Government
> Gazette and if you are asked to fill in any affidavits or give any form of
> written explanation as to alleged non-compliance, please contact the SAGA
> office immediately.
>
> The Gazette is on our website if required.
>
> Issued: Tuesday 6th March 2012 at 09:30
>
Bevoegdheid hernuwing of nie
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Bevoegdheid hernuwing of nie
Jou bevoedgheid kannie verval terwyl jy n lisensie het wat onder daai bevoegdheid val.So sorg dat jy elke nou en dan n nuwe wapen op jou naam het.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Biltongjagter
Re: Bevoegdheid hernuwing of nie
Hierdie gedeelte wat SAGA skryf
Rede: Let op onderstreepte gedeelte, veral die stukkie in hakies (other than for self defence). As 'long guns' vir selfverdediging NIE 10 jr geldig is NIE, hoekom sal 'handgun' vir selfverdediging dan skielik 10 jr geldig wees?
Die oorgrote meerderheid handwapens in besit van jagters is JUIS vir selfverdediging en nie jag nie.
My siening is dat daardie 10jr geldigheid op handwapens slegs van toepassing sal wees op handwapens waarvoor die lisensie uitdruklik toegeken is vir jagdoeleindes.
Kan SAGA lede dit miskien uitklaar by SAGA en hier terugvoering daaroor gee?
Groete,
Koos.
betwyfel ek ten sterkste!!!In terms of the abovementioned Government Gazette, competency certificates
> were automatically extended if you had a valid competency certificate as
> at the 10th January 2011,they will be valid for the period of your longest
> licence. This means if you have a handgun and a long gun, your competency
> was extended from 5 years to 10 years, because all long gun licences
> (other than for self-defence) are valid for 10 years.
Rede: Let op onderstreepte gedeelte, veral die stukkie in hakies (other than for self defence). As 'long guns' vir selfverdediging NIE 10 jr geldig is NIE, hoekom sal 'handgun' vir selfverdediging dan skielik 10 jr geldig wees?
Die oorgrote meerderheid handwapens in besit van jagters is JUIS vir selfverdediging en nie jag nie.
My siening is dat daardie 10jr geldigheid op handwapens slegs van toepassing sal wees op handwapens waarvoor die lisensie uitdruklik toegeken is vir jagdoeleindes.
Kan SAGA lede dit miskien uitklaar by SAGA en hier terugvoering daaroor gee?
Groete,
Koos.
Last edited by Biltongjagter on Fri Mar 16, 2012 7:47 am, edited 1 time in total.
-
Plant
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Tue Mar 15, 2011 6:10 pm
Re: Bevoegdheid hernuwing of nie
Naand se al die Ooms en mede forum manne.
My bevoegdheidskaartjie le in die kluis, ek sien toe so maand terug, my Pistool se lisensie verval Mei, bel die polisie stasie, Sersant se vir my ek sal my bevoegdheid ok moet hernu, ek se dinge is jets.
Kom daar, se nou wil ek dinge hernu, pons die sersant my spesifikasies in op so pre 94 dos program, se hulle nee, bevoegdheid reeds verval, voel ek soos 'n nakkie, Desember al verval, gaan haal kaartjie uit, nou is dit weer oor aansoek doen en dan verduidelik hoekom ek nie in die 90 dae periode aansoek gedoen het nie.
Ek vra die baie behulpsame en vriendelike sersant, hoe werk die storie nou vir my haelgeweer en my jag gewere, hy kry toe net so smile en se dit is al op baie vlakke aangeraak, want daar is absolute verwarring onder hulle self.
Maar ek het my papiertjies ingegee, R140 rand betaal, en om eerlik te wees, dit is nie eintlik so groot hassle nie.
Sersant vertel my toe dat 'n ou wat sy eerste keer aansoek gedoen het vir ;n lisensie vir ' jaggeweer in Januarie, se kaartjies al gepos is, goedgekeur de lot na 'n maand en 'n half.
Ek het reeds begin kyk vir nog 'n geweer as dit so gaan hier!!!