Hallo,
Ek wonder of iemand op die forum my asb kan se wanneer die Koedoe jag seisoen vir die Noord Kaap begin? My Niggie-hulle wil werkersdag naweek (eerste naweek in Mei) kom Beesslag en Manlief hoop om 'n Koedoe te jag. Maar nou wil ons net weet of die jagsiesoen darem al oop is. Nie lus om in die moelikheid te beland nie. [ftp][/ftp]
Jagsieisoen vir die NK
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jagsieisoen vir die NK
Goed, beter, 6millimeter!