Dags? aan almal
Ek moet hierdie forum komplimenteer met die kwaliteit van inligting en mededeelsaamheid van die lede.
Ek het die forum per toeval ontdek toe ek opsoek was na herlaaidata vir my 375 H&H en ek was van meet af be?ndruk. Ek het toe ook sommer dadelik aangesluit. Hoop ek kan darem ook bietjie waarde toevoeg.
Ek is soos julle, verslaaf aan my wapens, en spandeer baie tyd(geld) om die beste akkuraatheid uit elk te probeer kry. Ek jag redelik gereeld en geniet die kuiers saam met my twee seuns, my broers en my pa (nou al 77) wat darem die meeste trippies darem nog kan saamgaan. Dis kwaliteit tyd.
Ek herlaai al my ammunisie self, en put besonder genot daaruit, veral as die resultate 'n klawergroeppering op 100m is.
Dankie vir almal wat op die forum 'n bydrae lewer sodat ons ook daaruit iets kan leer.
Hartlike groete
Jean
Nog 'n "Newbie"
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Nog 'n "Newbie"
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nog 'n "Newbie"
Naands? JeanJean Marais wrote: Ek moet hierdie forum komplimenteer met die kwaliteit van inligting en mededeelsaamheid van die lede.
Glo my jy gaan nog baie raad hier vind en ek glo jy gaan selfs baie bydraes maak ook
Bevooreg om nog jou pa te kan saam neem veld toe, myne hou niks van skiet nie
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nog 'n "Newbie"
Jean
Goeie dag - baie welkom
Goeie dag - baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Nog 'n "Newbie"
Mooi so Jean goeie intro
Baie Welkom. JY sal sien jy spandeer nou meer tyd op jou laptop en foon om by jaracal by te hou.
Dippies
Baie Welkom. JY sal sien jy spandeer nou meer tyd op jou laptop en foon om by jaracal by te hou.
Dippies
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nog 'n "Newbie"
Baie welkom , geniet die forum
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Nog 'n "Newbie"
Welkom Welkom
Jy gaan dit geniet.
Groete
Ferdi
Jy gaan dit geniet.
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
