Leer Mes Skede deur FE

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Leer Mes Skede deur FE

Post by DWB »

Manne die goed werk mooi! Het myne nou al 'n paar keer gebruik in varkjagte en daar het jy nie tyd om te worry oor jou mes nie.

Ek worry in elk geval nie want ek weet myne is veilig daar waar hy is!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply