Wat vang die Kallers

JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Wat vang die Kallers

Post by JK »

Lyk vir my ook na jakalse wat daai maargat kalwers vang.  Luiperd en hayna byt daai dun ribbejies maklik af, om by die borskas te vreet

Daai melkkalwers moet saans in n hok by die huis slaap tot 3 mnde  oud. ;)
Last edited by JK on Mon Mar 05, 2012 6:35 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Wat vang die Kallers

Post by fanie17 »

Waneer Jakkals baie word begin hulle in troppe jag,sal sefs n groot bees aan vat.SKIET manne
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Wat vang die Kallers

Post by wingover »

Ek het die geval op my plaas waar die jakkelse saam werk en die rooibokke in die hoekke vas keer van my wildsdraad, so ja hulle werk definitief saam. Die ander kalant wat ook verantwoordelik kan wees is n Rooikat wat net die boude vreet en die jakkalse dan die res. Ek het heeltemal weg gedoen met die brand van my beeste se horings hier in die bosveld want as jy hulle afsny het die koei niks om haarself en haar kalf te verdedig nie. As daar wel n horing is wat ingroei dan sny ek dit wat pla af. Die ander sondebokke is Bobbejane wat die melkpensie van die lammers uitskeur en vreet en dan los hulle die res van die lam waar die jakkalse dan weer die res opvreet.
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wat vang die Kallers

Post by Gerhard »

Blok,

Het jy al plan gemaak met die jakkalse???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Wat vang die Kallers

Post by BLOK »

Gerhard

Ja ons was al n aand uit maar dit help nie veel nie, gras is meer as n meter hoog dit is basies net in die melkstal se kraal by die huis wat dit oop is. Baie vokale reaksie gekry maar alles ver van die opstal en waar nie tot gery kan word nie. Sal maar weer gaan as die mielie oes af is en die lande lekker oop is vir roep.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wat vang die Kallers

Post by Gerhard »

BLOK wrote: Gerhard

Ja ons was al n aand uit maar dit help nie veel nie, gras is meer as n meter hoog dit is basies net in die melkstal se kraal by die huis wat dit oop is. Baie vokale reaksie gekry maar alles ver van die opstal en waar nie tot gery kan word nie. Sal maar weer gaan as die mielie oes af is en die lande lekker oop is vir roep.
Ja is moeilik om oop roep plek te kry die tyd van die jaar.

Roer hulle later in die winter maande.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Wat vang die Kallers

Post by BLOK »

Gerhard

Dit is maar die plan, vir die aand het ons een oog gekry maar as die gras so lank is is dit onmoontlik om te skiet. Sal maar wag die boer sal seker binnekort van die voer begin sny dan kan ek van die oop lande gebruik maak.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply