+1, ek bel nie eers meer nieBywoner wrote: Het my lisensie kaarte al maande, maar nog nie my bevoegdheid kaart nie, al gatvol gebel.
compentency
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: compentency
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: compentency
Ag is nie nou juis gepla oor my bevoegheid kaart nie ek sal hom wel eendag kry. .Ja en dit is inelk geval op die sisteem en ek het my papier uitdruk gekry.Solank julle op die sisteem is is julle ok ek weet ek wou my kaart graag gehaad het toe se hulle dont worry u are on "dha system"Maar n mens soek maar al jou goedjies reg..
- Arsenaal
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Oct 20, 2011 11:16 am
Re: compentency
Dag Almal
Nuwe lid. Het my competency aansoek die 11 Julie 2011 by Brooklyn Polisie stasie ingehandig saam met my aansoeke vir X2 Tikka's, 30-06 en 243. Het my compentency die 10de Okt 2011 gekry, wag nou opgewonde vir my lisensies!!!
groete
Nuwe lid. Het my competency aansoek die 11 Julie 2011 by Brooklyn Polisie stasie ingehandig saam met my aansoeke vir X2 Tikka's, 30-06 en 243. Het my compentency die 10de Okt 2011 gekry, wag nou opgewonde vir my lisensies!!!
groete
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: compentency
Geluk! ! Jy gaan hulle vinniger kry as wat jy dink
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: compentency
Het my "compentency" kaart vandag gekry 4 maande na my lesensie kaarte, maar nou het ek hom. 
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
-
Biltongjagter
Re: compentency
Het op 10 Oktober 2011 my aansoek om hernuwing van my bevoegdheidsertifikaat ingedien.
Ontvang vanoggend die volgende SMS:
Moet s?, ek het die SMS paar maal gelees voor ek begin aanvaar het dat iets is besig om drasties beter te verloop as voorheen met hierdie tipe van aansoeke.
My eerste bevoegdheidsertifikaat (Geweer) het vanaf einde Des. 2004 tot Februarie 2007 geneem en tweede een (handwapen) vanaf einde 2006 tot Desember 2010 - het kaartjie eers in ? Junie/Julie 2011 ontvang.
Wag en sien sal die volle storie mettertyd vertel.
Groete,
Koos.
Ontvang vanoggend die volgende SMS:
Goede genugtig, teen die tempo kry ek die nuwe een dalk nog lank voor die oue vroeg in 2012 verval!!!SAPS message: Your Competency Certificate Ref. Cxxxxxxx is receiving attention at the DFO. Please do not reply to this SMS.
Moet s?, ek het die SMS paar maal gelees voor ek begin aanvaar het dat iets is besig om drasties beter te verloop as voorheen met hierdie tipe van aansoeke.
My eerste bevoegdheidsertifikaat (Geweer) het vanaf einde Des. 2004 tot Februarie 2007 geneem en tweede een (handwapen) vanaf einde 2006 tot Desember 2010 - het kaartjie eers in ? Junie/Julie 2011 ontvang.
Wag en sien sal die volle storie mettertyd vertel.
Groete,
Koos.
- Vurkster
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Mon Jul 11, 2011 9:07 am
Re: compentency
Kerels...
Ek moet vir die SAP 'n moerse pluimpie gee!!!
Ek het die 27st Augustus 2011 aansoek gedoen en het hom die eerste November gekry... Net so 'n bietjie oor twee maande!!!!
Kerels al wat ek kan se is dat dinge aan die gebeur is by die SAP. Ek wag nou net vir my lisensie, volgens die call centre sal dit nog so 2 maande neem.
Ek is baie gelukkig met die diens wat ek tot dusver gekry het. Hoop julle manne kom gou reg!
Cheers!

.22-250 rem. Ruger M77 mark II
.308 win. CZ mod 550 lux
.308 win. CZ mod 550 lux
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: compentency
More Manne
Was gister by die polisie stasie om my 22-250 kaartjie op te tel. Daar gekom staan daar net bokse en bokse vol koeverte met lisensiekaartjies.
Dis dalk die rede hukm party van ons 'n maand na goedkeuring vir die kaartjie wag en ander wag dalk langer of korter. Dis asof hulle bv Stellenbosch stasie se aansoeke eers 'n batch kaartjies druk en dan die hele boks aan die stasie stuur.
Ek het sommer dieselfde tyd 'n uitdruk van my "competency" sertifikaat gekry. Dis een sertifikaat wat my bevoeg verklaar vir al drie katogoriee waarvoor ek aansoek gedoen het, nl Handgun/shotgun/rifle.
Dinge gebeur nou so lekker vinnig, ek soek alklaar weer geweer. As dit pap reen moet 'n man skep! Haha!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Biltongjagter
Re: compentency
Ponkie,
Verskyn daar 'n vervaldatum op daardie uitdruk van jou nuwe bevoegdheidsertifikaat?
Groete,
Koos.
Verskyn daar 'n vervaldatum op daardie uitdruk van jou nuwe bevoegdheidsertifikaat?
Groete,
Koos.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: compentency
Koos
Daar staan nie spesifiek dat daar 'n vervaldatum is nie, daar is wel 'n "date of issue".
Daar is in fynskrif 'n paragraaf wat stipuleer dat die sertifikaat sal geldig wees todat die laaste lisensie vir die betrokke bevoegdheid verval.
So ek neem aan dat myne vir "rifles" sal verval die dag wat my 22-250 se lisensie verval.
Hoop ek maak sin.
Groetnis
Ponkie
Daar staan nie spesifiek dat daar 'n vervaldatum is nie, daar is wel 'n "date of issue".
Daar is in fynskrif 'n paragraaf wat stipuleer dat die sertifikaat sal geldig wees todat die laaste lisensie vir die betrokke bevoegdheid verval.
So ek neem aan dat myne vir "rifles" sal verval die dag wat my 22-250 se lisensie verval.
Hoop ek maak sin.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Biltongjagter
Re: compentency
Dankie vir daardie terugvoering, Ponkie.
Dan wil dit voorkom of hierdie onderstaande wysigingswet, w?l nou van toepassing is:
NB Belangrike byvoeging:
Dit is nou te s? as jy reeds die 'nuwe' bevoegdheidsertifikaat het met die bewoording daarop soos wat
Ponkie in sy Reply #86 beskryf het.
Enige ou bevoegdheidsertifikate met 'n vervaldatum op, m??t nog die hernuwingsaansoek steeds
ingedien word 90 dae voor di? se vervaldatum.
Groete,
Koos.
Dan wil dit voorkom of hierdie onderstaande wysigingswet, w?l nou van toepassing is:
Dit is nou gaaf, aangesien dit beteken dat jagters nie meer elke 5 jaar heraansoek hoef te doen vir hulle bevoegdheidsertifikate nie.Toe kom daar in 2006 hierdie wysiging -
Quote
Insertion of section 10A in Act 60 of 2000
10. The following section is hereby inserted in the principal Act after section 10:
??Renewal of competency certificate
10A. (1) The holder of a competency certificate contemplated in section
(2) who wishes to renew the competency certificate must apply in the
prescribed form to the Registrar for its renewal together with an application
for the renewal of the licence to which the competency certificate relates.
NB Belangrike byvoeging:
Dit is nou te s? as jy reeds die 'nuwe' bevoegdheidsertifikaat het met die bewoording daarop soos wat
Ponkie in sy Reply #86 beskryf het.
Enige ou bevoegdheidsertifikate met 'n vervaldatum op, m??t nog die hernuwingsaansoek steeds
ingedien word 90 dae voor di? se vervaldatum.
Groete,
Koos.
Last edited by Biltongjagter on Sat Nov 05, 2011 4:35 pm, edited 1 time in total.
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: compentency
Enige iemand 'n idea hoe lank dit nog gaan vat as hulle vir jou s? "Your application is in preparation for consideration"?
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: compentency
So twee weke. .
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: compentency
Dagse,
My competency certificate verfal 2012/09/27. Wanner moet ek weer begin aansoek indien?
Ek gan in die maand weer ansoek doen vir nuwe geweer licensie, sal dit my aansoek negatief beinfloed omdat dit oor 8 maande verval?
Groete,
Petrie

" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: compentency
Petrie
Nee dit gaan niks doen nie doen net voor dit verval aansoek anders moet jy se hoekom dit verval het.
Beretta
Nee dit gaan niks doen nie doen net voor dit verval aansoek anders moet jy se hoekom dit verval het.
Beretta
- JJVR
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm
Re: compentency
Dagse almal.
Nou verstaan ek nie so lekker nie...Ek het 'n bevoegdheids sertifikaaat (2010/05/07 gekry) en ongeveer 'n jaar later my .303 lisensie maar nie 'n bevoegdheidskaart vanaf
nie 
Op my bevoegdheids sertifikaat is daar ook geen vervaldatum nie.
Groete
JJ

.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: compentency
Kerels ek wil net se , ek het my bevoegthyd ! En my 243 se liksens is in vir oorweeging!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: compentency
Armand
Omtrent tyd ja, hoop daai .243 loop vinnig. Sien dan sommer weer uit na n kuiertjie.
Groetnis
Omtrent tyd ja, hoop daai .243 loop vinnig. Sien dan sommer weer uit na n kuiertjie.
Groetnis
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: compentency
Manne, vanoggend sms gekry dat my competency by die DFO is.
Dit beteken dat vandat ek ingegee het tot ek gekry het by DFO, het ek 6weke gewag.
Nou moet die lisensies ook net so vinnig deurgaan!
Dit beteken dat vandat ek ingegee het tot ek gekry het by DFO, het ek 6weke gewag.
ek soek nog wapens...
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: compentency
My bevoegthyd het so 4 maande gevat. Dink nie dis te sleg nie!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: compentency
Hello - ek het Vrydag (09-03-2012) my aansoek vir competency by Lytleton polisie stasie ingehandig. Het gister/Maandag (12-03-2012) n' SMS ontvang - "SAPS Message: Your competency certificate Ref: Cxxxxxxxx is receiving attention at the DFO".
Soos ek nou die laaste paar bladsye van die garing gelees het, het hier en daar n' ou gese dis twee weke die ander weer 2 maande - eks nou bietjie deur mekaar - hoe lank omtrent sal dit nou van hier af vat? Kan daar n' wonderwerk wees en dat die proses nou sommer baie vinniger gaan....of moet mens eerder nie jou opgewonde maak vir niks nie?

Skiet hom in die hol kol, Pa soek die vel!
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: compentency
Een van my references wat ek as kolega op gesit het is nou net gebel vir die telefoniese interview.
Hoop die res gan ook darm gou! 
Skiet hom in die hol kol, Pa soek die vel!