Yipee!!! of nie?
-
cfourie
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri Feb 24, 2012 3:04 pm
Yipee!!! of nie?
Yipee my .22lr Semi Auto is goed gekeur
9 Maart wag vanaf 17 Oct 2011,Ek kry toe n brief by my local cfo met n "polies chab" op wat beeedig dat hy goed gekeur is. :)Maar die vuurwapen handelaar wyer om die wapen te oorhandig hy wil my kaartjie sien.Nou wag ons weer 
amper .22Lr ; .303 Enfield 1916 ; .223 Brno
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Yipee!!! of nie?
Ek het klaar met my handelaar gepraat - hy se bring net die papier dan kan
ek my geweer vat!
ek my geweer vat!
-
cfourie
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri Feb 24, 2012 3:04 pm
Re: Yipee!!! of nie?
Smaak my ons het nie die selfde handelaar nie! myne is n harde gat.(Witbank)
Volgens een of ander Colonel in PTA - wat ek moet bel - is dit teen die wet en daarom wag ons.
Volgens een of ander Colonel in PTA - wat ek moet bel - is dit teen die wet en daarom wag ons.
amper .22Lr ; .303 Enfield 1916 ; .223 Brno
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Yipee!!! of nie?
Hulle mag vir jou 'n tydelike lisensie uitreik op grond daarvan dat jou lisensie goedgekeur is
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Yipee!!! of nie?
So nou wag ons maar weer.
-
cfourie
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri Feb 24, 2012 3:04 pm
Re: Yipee!!! of nie?
Kaartjie die 27 Maart gekry.Klaar die geweer gekry!
amper .22Lr ; .303 Enfield 1916 ; .223 Brno
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Yipee!!! of nie?
Vandag my nuwe geweerliksensie kaartjie gekry. Sal hom saterdag gaan haal.
vlakvark en bosvark Bvk