Brandsiek Jakkals ????

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Brandsiek Jakkals ????

Post by Gerhard »

Ek het die fotos van n vriend gekry.

Hy het die weer by n vriend gekry wat die jakkals onlangs in die Bronkhorstpruit omgewing geskiet het...

Is ek reg as ek s? die ding het brandsiek?

[img width=560 height=407]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 92844a.jpg[/img]

[img width=560 height=434]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 93140a.jpg[/img]

Ek het geen ander data op die staduim nie...
Last edited by Gerhard on Mon Mar 12, 2012 7:25 pm, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Jaktrap »

Hy het seker nie uitgesien na die winter wat naderkom nie en toe maar besluit om selfmoord te pleeg.
Dit is jammer dat ons nie strawer winters het om hulle sommer mooi te laat vrek nie.
Jaktrap
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by visstok »

Lelike ding daai! Sal jou dinges af skrik as jy moet loop om roeper te gaan uitsit of haal en jy hom in jou flits lig sien! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by JK »

Hier by ons gebeur dit gereeld dat hulle brandsiek kry.  Hy lyk later soos n vlakvark maar vrek later.

Daai myte klim op n hond as die hom vang maar die behandeling is baie effektief.
Johan Kriel
Okahandja
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Gerhard »

Ek het in Dwaalboom se wereld n paar jaar gelede een geskiet wat brandsiek was maar nie naby die een se kondisie nie. Hom net daar gelos en die volgende oggend gebrand.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Dippies »

Hel maar die man lyk sleg. Lyk of die lewe hom gedruk het. ;D >:(
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Ian »

Gerhard

Baie dankie dat jy die foto geplaas het. Ek sal my agter ... afskrik as ek die ding in die nag moet sien, baie leliker as 'n bruin hyena. Ek persoonlik het by die 2500 jakkalse al gesien wat dood is maar die is 'n nuwe een.

Groete

Ian
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Gerhard »

Mange is omtrend die naaste wat ek kry op die web op die jakkals se simptome

http://en.wikipedia.org/wiki/Mange

Ek weet die cayotes kry gereeld mange en hulle getalle word so bietjie beheer deur dat hulle vrek in die koue winters in Amerika.

Die jakkals sou beslus nie gehou het met n koue hoeveld winter nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by C.J. »

In die bosveld het ek ook so nou en dan 'n brandsiek jak raakgeloop. Een voordeel is hy hardloop nie te v?r voor hy skielik vassteek en begin krap nie, dan moet jy reg wees. Wrede siekte.

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by G-force »

Julle is almal verkeerd,daai monster kom uit n spook storie uit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by JK »

Gehard, dis net hy daai.
Posted by: cybervet
Date posted: 25/5/2007
"Brandsiek" of "mange" word deur myte veroorsaak en hulle kan van een dier na 'n ander oorgedra word. Demodex is gewoonlike oorgedra tussen diere wat baie na aanmekaar is soon 'n teef en haar werpsel. Sarcops kan oorgedra word tussen diere in die selfde huis en ook na die mens. Behandeling in die aangetasde diere lei tot genesing in die mens ook. Met spesifieke behandeling kan hulle genees word.
Last edited by JK on Tue Mar 13, 2012 8:17 am, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Marc »

JK wrote: Gehard, dis net hy daai.
Posted by: cybervet
Date posted: 25/5/2007
"Brandsiek" of "mange" word deur myte veroorsaak en hulle kan van een dier na 'n ander oorgedra word. Demodex is gewoonlike oorgedra tussen diere wat baie na aanmekaar is soon 'n teef en haar werpsel. Sarcops kan oorgedra word tussen diere in die selfde huis en ook na die mens. Behandeling in die aangetasde diere lei tot genesing in die mens ook. Met spesifieke behandeling kan hulle genees word.
Gerhard

Klink my julle moet die brandsiek jakke in die veld los, hulle is moontlik meer vriend as vyand as hulle die ander ook kan aansteek  :laugh:

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Gerhard »

Mpumalanga Natuurbewaaring het ook bevestig dat dit brandsiekte is.

Gebeur wanneer n dier onder stress is.

So een een is dit nie n probleem nie maar sal dop hou as dit dalk erger word...

Maar nou weet ons almal hoe n brandsiek jakkals lyk...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by BLOK »

Gerhard wrote:
Gebeur wanneer n dier onder stress is.
Net nie dat die groenes dit sien en hoor nie, dan kry jagters weer skuld vir die sters. hahaha

Die ou lyk bitter sleg dink dit was n straf om so te gelewe het. Se my kyk ek verkeerd of lyk dit my die ou het ook net een voorbeen of is dit maar omdat hy so maer is dat dit so lyk
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Gerhard »

Kyk mooi op die voor pote dan sien jy beide pote...  8)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Hugov »

Lyk vir my soos n Chupacabra!!!  ;D
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by JK »

Hier by ons het ek dit die eerste keer opgemerk na n uitsonderlike goeie reent seisoen.  Die baie nat toestande stres hulle seker dan, of dit skep omstandighede dat die myt floreer.
Johan Kriel
Okahandja
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by G-force »

Hugov wrote: Lyk vir my soos n Chupacabra!!!  ;D
Ja ek het die selde gedink maar kon nie aan die naam kom nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Naas »

Jes Manne.

Ek het nooit geweet hulle raal so blou pers laater nie.

As ek daai man self moes gekry het sou ek eder gedink het eimand het hom met
n blik sepona wond sproei beetgekry.

Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Jassie »

Lyk my iets begin werk,

DIE JAKKIES BEGIN "CRACK" ;)

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Zack Benade

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Zack Benade »

Manne, Manne, Manne

Hoe dom kan julle wees :P :P :P

Verkoop hierdie blou pers jakkelse aan die trofee jagters as 'n nuwe spesie.  Hierdie manne hou mos van verskillende kleure op diere. ;D ;D ;D

Cheers
Zack
Henk100
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by Henk100 »

Hier by ons in Oranjemund en die Spergebied sien ons redelik van hulle. Tot in die dorp sien jy die jakkalse wat so lyk. Hier word alle diere beskerm en ek glo nie hulle het stres nie.
Soos julle opgemerk het is die jakkalse se vel swart as die hare uitval. Hulle raak erg maer en vrek uit eindelik
Groete
Henk
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by tafjak »

Henk100

Hier by ons in Oranjemund en die Spergebied sien ons redelik van hulle. Tot in die dorp sien jy die jakkalse wat so lyk. Hier word alle diere beskerm en ek glo nie hulle het stres nie.
........reeds die tres-faktor wat hulle binne die dorp laat dwaal. Die manne met die witjasse noem dit "Kos-stres". Waar jakkalse te veel word is brandsiek maar 'n 'n kwessie, het eenslag 'n 4.5kg jakkals geskiet sonder 'n haar op sy lyf en hy kon maklik deur 'n 100x100 Bonox gaan. Hongerte is niemand se speelmaat nie!

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Brandsiek Jakkals ????

Post by theedge »

Sal my in n ander bloedgroep in skrik as ek hom laat alleen moet raakloop
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply