Trofee inkopielys
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Trofee inkopielys
Manne,
Ek kry vandag 'n epos waar daar trofee's gesoek word om te jag. Die spesifieke versoek is dat die grootte gewaarborg word soos hieronder?
Guaranteed horn lengths
Nyala 32?
Waterbuck 34?
Eland bull 40?
Gemsbok/Oryx bull 42?
Red Hartebeest bull 26?
Wat dink julle manne hiervan (veral rondom die "waarborg" deel) in die lig van vorige gesprekke wat Dr Lucas ge-opper het rondom jag en slag?
http://www.landbou.com/potpourri/jag-en ... s-slagters

Last edited by Sako75 on Sat Mar 10, 2012 10:21 pm, edited 1 time in total.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Trofee inkopielys
Rooi hartbees 26" dit wil ek sien !
As mens die geld het en jy gee net hom oor die boek hoekoem koop jy hulle nie laat die boer die goed skiet in die 1 hektaar kamp en stuur die capes na die taksidermie.
Nee wat enige iemand wat wild waarborg van lengtes en groot lengtes daarop soek net daardie groot geld vir hulle gee nie om hoe hulle geskiet word nie.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Trofee inkopielys
Hello Sako
Ek het ook die mail gekry..... alles is onrealistiese groottes. Waterbokke en bv nyalas van daai grootte is eil gesaai om die minste te se. Alles net n gejaag na DOLLARS as jy my vra.
Ek het ook die mail gekry..... alles is onrealistiese groottes. Waterbokke en bv nyalas van daai grootte is eil gesaai om die minste te se. Alles net n gejaag na DOLLARS as jy my vra.
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Trofee inkopielys
Ek stem heeltemal saam, die manne te?l letterlik met hulle. Arme wild word in boma's gepomp vol hormone en goeters om daai horings te laat rek.Frederik wrote: Rooi hartbees 26" dit wil ek sien !
As mens die geld het en jy gee net hom oor die boek hoekoem koop jy hulle nie laat die boer die goed skiet in die 1 hektaar kamp en stuur die capes na die taksidermie.
Nee wat enige iemand wat wild waarborg van lengtes en groot lengtes daarop soek net daardie groot geld vir hulle gee nie om hoe hulle geskiet word nie.
Ek sal nooit so kop teen my muur sit nie. Daai tiepe boer kan net sovel in die boma klim, keel afsny en skedel pos. Hoekom nog diesel mors om in die 1ha kamp in te ry en teen vandag se koe?l pryse kan hy gerus maar daai geldjie ook spaar
Groetnis
Marc
Last edited by Marc on Mon Mar 12, 2012 2:19 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Trofee inkopielys
My pel het n 26.5" Hartbees in sy lapa.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Trofee inkopielys
Hugo, wat is die kanse dat jy foto van die hartbees kan kry dit sal 'n sig wees ?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Trofee inkopielys
Ek sal hom vra.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Trofee inkopielys
Dankie Geno ek het maar sagte plekkie vir die beeste. Maar ja kan sien die is 'n monster as dit met boog geskiet was sal dit seker maklik die nommer een wees.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Trofee inkopielys
Hier is een van my kliente met 'n 26.5"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Trofee inkopielys
Pragtig
Daai punte kan amper hulle ruge krap, het nog nie sulke monster lewend gesien nie. Dankie vir die deel.
Groetnis
Marc
Daai punte kan amper hulle ruge krap, het nog nie sulke monster lewend gesien nie. Dankie vir die deel.
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner