verskillende soorte staal gebruik vir messe
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm

5160 is n gewone spring steel. Dit bevat ongeveer 1% chroom wat help met die hardheid van die staal. Dis n goeie staal as jy wil swaarde maak, of lemme wat bietjie hammering moet vat. Meslemme kan hier verhard word tot ongeveer 60 Rockwell. Die staal is maar ongenadig met ons skuurbelde en vreet dit vinnig op. As die staal reg verhard word hou dit die snyvlak baie lank. Staan ook bekend as o-c-s of old shevy spring.
52100
Ball bearing staal. Meer vir die manne wat forging doen. Maak ball bearing rooiwarm en slaan hom van ball bearing na mes lem. Kan baie hard wees en het meer carbon in. Pasop vir roes!
L6
Bandsaag lem en nogal moeilik om te vind. Verhard tot 57 Rockwell, is lekker flexible,maar neig om te roes.
440 b en c.
Hierdie was van die eerste erkende mes-staal wat deur mesmakers gebruik was en nog gebruik word. Dit is n taai staal(dink in terme van toffie en glas) en dit word vinnig warm as jy met dit werk. Dit werk maklik. Dit maak n goeie mes wat "durable" is. Is redelik roes weerstandig.
12c27
Dit is n Sweedse staal wat deur Sandvic ingebring word. n Ware Chirurgiese staal. Dis werk pragtig af as spieelbeeld verlang word. Dit is nie baie stabiel onder verharings proses nie en trek maklik krom. Ons kan dit reg kry by die anealing proses.
Word vervolg... lang dag....

moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Johan 1
Ek het vir my n stuk staal uit benox 6mm plaat gesny vir gymkhana swaard,bhoort dit te werk???
101

Knou die gediertes AF.
-
Henk100
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Wed Mar 16, 2011 3:32 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Onthou daar is staal wat gevorm is en hard gemaak is en sodoende moeliker werk as staal wat spesifiek vir mes maak gemaak word.
Staal soos bearing staal is klaar hard gemaak asook lemstaal soos jy vermeld. Onthou net die buite kant van 'n bearing word verhard. Sodra jy dit nie reg bewerk nie en deur die buite laag jou snykant maak gaan jy probleme optel.Bennox is taai staal maar word spesifiek gemaak vir die doel om te gebruik waar jy hoe slytasie het asook 'n sekere mate van hitte wat gegenereer kan word. Dit sal erg aanslaan en ook roes. Ek is nie seker wat die buigbaarheid van benox is wanneer dit in 'n dun formaat is nie. Saaglem staal is baie hard en sodra dit te warrem word wanneer jy dit verwrk het, gaan dit later of "chip of breek".
Groete
Henk
Staal soos bearing staal is klaar hard gemaak asook lemstaal soos jy vermeld. Onthou net die buite kant van 'n bearing word verhard. Sodra jy dit nie reg bewerk nie en deur die buite laag jou snykant maak gaan jy probleme optel.Bennox is taai staal maar word spesifiek gemaak vir die doel om te gebruik waar jy hoe slytasie het asook 'n sekere mate van hitte wat gegenereer kan word. Dit sal erg aanslaan en ook roes. Ek is nie seker wat die buigbaarheid van benox is wanneer dit in 'n dun formaat is nie. Saaglem staal is baie hard en sodra dit te warrem word wanneer jy dit verwrk het, gaan dit later of "chip of breek".
Groete
Henk
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Henk, ja , ek het nou paar van die manne se "Hammer in Byeen komste bygewoon. Hulle sweis n Rounbar of sq bar vas aan so ball bearing en dan sit hulle dit in die oond. As ek reg is gaan daai oonde se temp tot hir by n 1000grade celsius. Dan hammer hulle daai bearing tot hu plat , en die die basiese vorm van n mes is. hulle maak daai ding so warm dat al die molekules bond en hy op daai warm stadium nie meer magneties is nie. Dan is hy reg. Afkoeling in spesiale quenshing olie en nie in water nie. Van die beste messe word van ball bearings gemaak. Dis nou by die manne wat forge, die metode is die stock removal meteode waar jy n staal soos n flatbaar vat en hom profile soos n mes en n hollogrind of n flat grind op die mes sit .
Ek sal ook uitvind oor daai bennox
Ek sal ook uitvind oor daai bennox
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Watse staal is die damascus staal? Dit is darem maar baie mooi hoor!
ek soek nog wapens...
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Damaskus staal is n staal waar hulle veskillende lagies staal op mekaar pak. Dit is staal met n hoe carbon inhoud afgewissel met n ander staal met n laer carbon inhoud. Van die meer fancy ouens wat baie slim is met die ding "plate" van die sataal met nikkel.
Die lagies staal word nou opmekaar geplaas en rooiwarm gemaak in n gasoond. Dit word dan uitgehaal en met n hammer geslaan om te bond (vas te sweis). Die hoeveelheid lagies word maar self deur die persoon bepaal maar kan wissel van tien talle tot honderde. Groot name in die damaskus wereld soos Bertie Rietveld en, Kevin en Heather Harvey, is meesters op die gebied. Gaan google hulle name en kyk na fotos van damaskus en die messe en swaarde wat hulle maak.
Daar is nog n ander manier ook en dis waar hulle poeier staal in vormpies gooi wat soos klein koekiedrukkers lyk. Hulle maak vormpies soos Forelle of voels ens. Maak dit dig toe in n staal skoen boksie, maak dit rooi warm en timmer dit baie delikaat in een soliede stuk staal. As jy dan die staal vat en dwars snit in dit in maak kom daai prentjies uit op die staal. Dis sso n dwars snit deur n pyp. Die prentjie is regdeur agv die "koekiedrukker"
Sal probeer fotos laai van so proses

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Gebruik julle enige van julle N690 vlekvrye mes staal?
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Baboonstalker, ja die ouens is mal daaroor, van die ouens saam wie ek in die stokperdjie is wil met niks anders werk nie en hulle glo dit hou snyvlak die beste, ek het ook al met dit gewerk, as jy dit n mirror finish gee luk dit of daar sulke vlokkies op die staal is. Nogal kenmerkend van die staal
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
ATS-34
ATS -34 is n japanese stainless staal. Volgens die manne wat ken is dit n baie skoon staal omdat dit deur twee vakuum smelt prosesse gaan. Kenmerkend van die staal is die swart flux laag wat om die staal vorm in die hardmaak proses en dit vreet jou belde op soos nog iets. Gebruik ou belde om die laag te verwyder of sandblast eers skoon.
ATS -34 het n rooierige vonk as dit gewerk word of geskuur word. Gee n fantastiese snyvlak. Daardie scale soos hulle se kan ook verwyder word deur oornag in asyn te los.

N690
Dis n Australiese stainless wat deur bohler vervaardig word. Uiters goeie snyvlak hou vermoe en kan vreeslik hard gemaak word(62 Rockwell)
n690 het n hoer kobalt inhoud wat bydra tot die langer lewe van die snyvlak. ddar is ook meer vanadium en molebdeen in wat die staal word ook gebruik vir "toolmaking" Verharding van lem geskied teen 1030 en 1080grade celsius.
Koel af in quenshing olie/ walvis olie en nie in water. Water ontplof teen daai hitte agv suurstofmollekulles wat opsplit van die H2O(water).
Die staal kry n regmerkie by baie mesmakers

panser 36
Hierdie is n wonderlike staal. Op KMTS se wbsite is n dvd beskikbaar oor hoe hulle die staal toets(Kevin Harvey, masterbladesmith) het die toetse gedoen. Dis eintlik bek oop hangend, om dit te beleef.
Dis n staal wat al langer as 20 jaar in die chirurgiese veld gebruik word maar is nog maar redelik jong in die mesmakers wereld.
Baie mense glo dis n foefie en dat dit einlik maar net N690 is, ander beweer dat daar wel n verskil is en daar meer vanadium in is. het n vreeeeeeeeslike goeie snyvlak houvermoe en kan flex Doen moeite en gaan loer daai dvd. As ek na daai dvd kyk sal jy nie mes slyp vir volgende 3 jagseisoene nie. gaan kyk self en vorm eie opinie.

- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Johan
Ek het ook al 'n paar lelikes gemaak. Die ho? koolstof stale wat roes word dikwels misgekyk. Die in ding is vleklose staal soos N690 en 12C27 Sandvik en die nuwe wonder die Pantzer wat iets uit 'n ander w?reld is.
Groot mes ghoeroes soos Loveless en Moran besing dikwels die lof van O2 staal. Bohler het een met soortgelyke eienskappe genoem K460.
Ja hulle roes, maar as gevolg van die ho? koolstof gehalte is daar min messe wat se snyvlak so lank skerp bly. Die geheim is as jy hom klaar gebruik het was hom met water droog hom behoorlik af.
As jy hom b?re, moenie hom binne 'n leerskede los nie, leer trek vog, en smeer hom 'n dun lagie vaseline.
Dit is reukloos byna smaakloos en vee maklik af met toiletpapier.
12 c 27 dink ek moet teen 1027 grade C verhit word ek dink N690 ook voor dit met een of ander gas verkoel(Gekwench) word.
O2 gaan slegs tot 820 grade Celsius en dit kan gekwench word met 'n mengsel van Diesel en olie. Daarna temper jy hom sommer in die huisstoof vooraf verhit vir een uur by 220. Baie makliker en kan sommer self gedoen word.

Sal weer gaan kers opsteek by die manne wat weet. Bloed op lem is ook n bogger, ons is mos haastig gebore, dan vee jy jou lem sommer aan die broek pyp af of so iets...... Sal mos later was... Brunch.... vergeet van lem ..... middag sessie... en so gaan dit aan.
Was nou die dag by n groot naam in die mes wereld. Hy se Stainless moet in lettergrepe verdeel word, dan sal jy sien daar staan stain- beteken vlek of roes.... less- beten of moet gesien word as net minder, maw hy sal roes of vlekkies of pitmerkies opdoen as jy hom nie ordentlik behandel nie.
Waar wat jy se van bere in kluis in sakkie, los hom liewer buite die sakkie
Was nou die dag by n groot naam in die mes wereld. Hy se Stainless moet in lettergrepe verdeel word, dan sal jy sien daar staan stain- beteken vlek of roes.... less- beten of moet gesien word as net minder, maw hy sal roes of vlekkies of pitmerkies opdoen as jy hom nie ordentlik behandel nie.
Waar wat jy se van bere in kluis in sakkie, los hom liewer buite die sakkie
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Stupid vraag van n leek op die gebied van messe maak. Ek het staal,dink dis n tipe 'springsteel' wat in verskillende breebtes gepak is in die voorsuspensie van volkswagen kewers en daai ronde neus kombis. Weet een van julle of dit n goeie staal is vir messe of nie? En dan n ander ding,ek het vlakvarktande van so +-10duim wat ek as hef wil gebruik. My vraag is;hoe maak ek die goed skoon sonder om hul te beskadig en moet hul enigsins bahandel word? Ek wag en sien uit na jul terugvoer!
PAC
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
PAC, ek het nou met n slim man in die meswereld gesels. Ja dit is n goeie messtaal, maar daar is n proses of twee waardeur jy moet gaan voor jy sukses gaan he. Dis nie n voldinge feit nie maar die verwagting is dat die staal 5160 spring steel is.
Jy gaan vir jou n stuk moet afsny en dit eerswarm maak( rooiwarm in die orde van 1050 grade cel) Onthou jy moet eers die temper uit die sataal uitkry en dit mooi plat kry. Onthou ook dat hierdie gaan n proses wees waar die manne meeste van die werk gaan doen met n hammer(forging) maw staal plat kry en algemene vorm van mes kry terwyl dit rooi warm is. Laar afkoel sodat jy kan werk gate boor waar jy moet ens, skuur nou die mes en as jy klaar is moet jy weer warm maak en in quenshing olie afkoel. Dit maak die lem weer kliphard. Ek het nie speks van verharding nie maar jy kan op google gaan soek vir die temperproses van 5160.
Vark tande maak vreeslike mooi messe, maar kan soms n probleem wees. daai deel wat uit tandkas uitkom is baie dun en brokkel as jy begin werk. Jy gaan eers van daai tand moet terugwerk sodat jy n stewige stuk tand het reg rondom. Nou moet jy daai kolte diep genoeg kry sodat die 'tang' diep genoeg kan ingaan vir stewigheid. Die soort mes in my oe is meer maar vir mooi geit as wat dit werlik n werks mes is. Partymaal krul daai tand net te ver om ordentlik te werk. Dis mooi mes maar bietjie onprakties. Ek het al sulkes gemaak maar is nie mal oor dit nie. Ek saag die tand in twee en gebruik die slabs vir knipmesse, vir my persoonlik werk dit beter. Onthou net dat daar maar altyd beweging in natuurlike produkte is, maw kromtrek as jy die mes in bakkie se "cubbi-hole" (spelling) los, varal kameelperdbeen en tande kraak graag as jy hulle nie bietjie nurse met vaseline so dan en wan nie.

wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
"52100
Ball bearing staal. Meer vir die manne wat forging doen. Maak ball bearing rooiwarm en slaan hom van ball bearing na mes lem."
Johan1
Kan die ringe van 'n bearing ook gebruik word of is dit 'n ander soort staal?
Ball bearing staal. Meer vir die manne wat forging doen. Maak ball bearing rooiwarm en slaan hom van ball bearing na mes lem."
Johan1
Kan die ringe van 'n bearing ook gebruik word of is dit 'n ander soort staal?
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Johan
Die staal kom in lengtes van so n rapsie oor 1 meter en verskillende breedtes en almal omtrent 2,5-3mm dik so ek dink nie n ou gaan te veel werk he nie.
Die staal kom in lengtes van so n rapsie oor 1 meter en verskillende breedtes en almal omtrent 2,5-3mm dik so ek dink nie n ou gaan te veel werk he nie.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Van watter staal praat jy nou hier.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Die springsteel wat ek het
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
PAC weet jy. die werk bly maar omtrent diesefde, Profile uitgesny, gaatjies vir pinning bof skroefies, moet gaan vir verharding, greinding, handvatselslabs, sakkie. Al waar jy biet jie gaan score sal wees omdat jy die staal voorsien
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- MartinSchutte
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Aug 27, 2012 2:22 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Hi almal jammer ek spring so laat in om n antwoord te gee oor die Pantzer36 vraag, ek is n nuwe lid en wil net se dat n mesmaker het die staal (Panzer36 en BohlerN690) ingegee by n "independant" toets fasiliteit en hulle het toetse op die staal gedoen en bevind dat Panzer is N690
Hier is die link na die SABlade Forum waar dit bespreek was
Ek wil nie op tone trap nie maar ek wil ook he almal moet goed ingelig wees en dan hulle eie besluit, oop o? maak!
http://www.sablade.com/forums/showthrea ... ght=panzer
Ps Ek forge ho? koolstof stale(5160/sprinstaal, 1070, 52100/bearings maar nie almal is 52100 nie, en gebruik vyle en sels hammer koppe vir byle) en doen stock removal met stainless verkieslik N690, my eie opinie ek hou nie memmory staal soos 12c27
nie maar dis net ek!
Martin

Hobby-ist knifemaker from Pretoria.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Dankie Martin
Ek het ook maar net gehoor van die wonder Panzer. Forge jy daardie 1070? Ek het 'n "hollow grind" wiel. Ek weet vir byle en kapmesse is flat grind beter. Het jy 'n gekoopte beltsander of het jy self gemaak?
Sal graag wil kom kers opsteek oor die "flat grinding".
Groete.
Ek het ook maar net gehoor van die wonder Panzer. Forge jy daardie 1070? Ek het 'n "hollow grind" wiel. Ek weet vir byle en kapmesse is flat grind beter. Het jy 'n gekoopte beltsander of het jy self gemaak?
Sal graag wil kom kers opsteek oor die "flat grinding".
Groete.
- MartinSchutte
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Aug 27, 2012 2:22 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Hi Spekeries
Ek doen vir my kapmesse wel n stock removal met n flat grind maar forge messe uit my stukke wat oor bly so ek mors nie! Jy is reg om te se dat flat grind beter is vir n byle en kapmesse dit vat harde punishment en jy sommer in die veld met n slypsteen jou sny vlak weer op touch!
My grinders het ek almal gekoop by die Herbse, Ek weet Neels van den Berg het ook n paar grinders wat hy verkoop baie sterk staanders en rame vir hulle! As jy wil kom loer hoe dit werk by my one man band werks winkel is jy meer as welkom!
Groete Martin
Ek doen vir my kapmesse wel n stock removal met n flat grind maar forge messe uit my stukke wat oor bly so ek mors nie! Jy is reg om te se dat flat grind beter is vir n byle en kapmesse dit vat harde punishment en jy sommer in die veld met n slypsteen jou sny vlak weer op touch!
My grinders het ek almal gekoop by die Herbse, Ek weet Neels van den Berg het ook n paar grinders wat hy verkoop baie sterk staanders en rame vir hulle! As jy wil kom loer hoe dit werk by my one man band werks winkel is jy meer as welkom!
Groete Martin
Hobby-ist knifemaker from Pretoria.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Martin
Die Herbste is gawe mense. Ek het ook al 'n kontakwiel of 3 by hulle gekoop. Neels van den Berg ken ek egter nie. Hoe vergelyk sy pryse met die van Tinus en Oom Gawie?
Wil regtig bietjie 'n draai maak.
Groete
Die Herbste is gawe mense. Ek het ook al 'n kontakwiel of 3 by hulle gekoop. Neels van den Berg ken ek egter nie. Hoe vergelyk sy pryse met die van Tinus en Oom Gawie?
Wil regtig bietjie 'n draai maak.
Groete
- MartinSchutte
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Aug 27, 2012 2:22 pm
Re: verskillende soorte staal gebruik vir messe
Spekieries
Jy is heeltemal reg as jy 8 uur op n oggend daar instap kom jy nie weg voor 1 die middag nie maak nie saak of jy gister begin messe maak het of 30 jaar dit al doen nie,PS jy moet hulle nuwe shoppie sien daar is die coolste goed vir handles en alles!
Neels het n paar stands vir grinders(sonder motors en wiele so dis "bare bone" rame) te koop wat n ou gemaak het en nie verkoop kon kry nie pryse as ek reg onthou is baie billik. Hy is net so gawe ou en bied ook kursusse aan. 1 2 en 3 dag kursusse wat JY forge en n kompleet mes huis toe vat ek het ook sy Black dragon MII forge gekoop n monster soos die naam s? "Black Dragon" dit klink soos n blasende draak.
Hy skryf ook web bladsye(dis eintlik sy werk) en het n identifikasie site vir ons mesmakers begin naamlik knifemakersdirectory.com waar as jy wil weet wie het n mes gemaak kan jy daar op gaan kyk en as die mes maker daar gerigestreer is sal jy al sy informasie daar kry met sy "LOGO"!
As jy hom wil kontak al sy info is daar