Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wil jy jou budget uitwerk?????
Ek dink jy kan bepaal waar hulle loop en min of meer bly op jou eie plaas,,,,,,ander boere dink hulle het niks jakkalse by hulle
dit sal maar 'n tydsame proses wees
Die maklikse is :skiet en tel en as jy niks meer skiet nie het jy die antwoord!
Manne skuus ek wil nie die post hijack nie maar was nou die dag by 'n boer op Heidelberg, hy reken my hy laat nie meer jakkalse jag nie want hoe meer jy hulle skiet hoe meer teel hulle en dan het jy later groter probleme.
Hansman wrote:
Manne skuus ek wil nie die post hijack nie maar was nou die dag by 'n boer op Heidelberg, hy reken my hy laat nie meer jakkalse jag nie want hoe meer jy hulle skiet hoe meer teel hulle en dan het jy later groter probleme.
Ek sal graag by die kenners verneem of dit so is?
Hy kan my maar bel as hy begin om 80 lammers in 2 weke te verloor.
Dan kan ons weer oor sy teorie gesels en dan sal ek vir hom die probleem gaan oplos...
Manne ek wou dink dis 'n storie daai, soos julle s? hulle hou nog aan teel. As hy sy eerste stoet koei en kalf teen R120000 verloor ga hy lang trane huil.
Hansman wrote:
Manne ek wou dink dis 'n storie daai, soos julle s? hulle hou nog aan teel. As hy sy eerste stoet koei en kalf teen R120000 verloor ga hy lang trane huil.
Elke jakkals paar maak elke jaar tussen 4 en 6 kleintjies groot.
Wie en wat gaan hulle keer ?
Dit gebeur nog steeds in die gebiede waar hulle hard gejag word ook daar is net beheer op die hoeveelheid jakkals pare...
Ek is nie 'n jakkels jagter of kenner nie maar stel baie belang en sal graag 'n kurses wil doen. My vriend is 'n skaapboer in die Dordrecht omgewing. Hy skiet selgs 'n jakkels as hulle vang en verder los hy hulle uit. Met die rooikatte is dit 'n ander saak want hy het groot probleme. Hy glo dat as die jakkelse genoeg prooi het soos hase, springhase ens dan vang hulle maar min skaap.
Ek is nie 'n jakkels jagter of kenner nie maar stel baie belang en sal graag 'n kurses wil doen. My vriend is 'n skaapboer in die Dordrecht omgewing. Hy skiet selgs 'n jakkels as hulle vang en verder los hy hulle uit. Met die rooikatte is dit 'n ander saak want hy het groot probleme. Hy glo dat as die jakkelse genoeg prooi het soos hase, springhase ens dan vang hulle maar min skaap.
Wat is julle gevoel?
Groete
zack
Zack,
Roof diere is baie soos n mens.
JY wil die minste doen vir die meeste inkomste.
Selfde met n roof dier. Hy wil die minste energie brand vir die meeste vleis moontlik.
Jakkals vang dalk net so hard onder die skape soos die rooikatte en hy maak dit uit as rooikat vangste.
Hansman
Hier is 'n navorsingsstuk wat wetenskaplik bewys dat doodmaak werk
"Impact of Livestock Husbandry on Small- and Medium-Sized Carnivores in Kalahari Savannah Rangelands
Niels Blaum, Britta Tietjen, Eva Rossmanith
Journal of Wildlife Management January 2009 : Vol. 73, Issue 1 (Jan 2009), pg(s) 60-67
Abstract
We analyzed relative sensitivities of small- and medium-sized carnivores to livestock husbandry (stocking rates and predator control) in Kalahari, South Africa, rangelands at a regional scale. We monitored small carnivores using track counts on 22 Kalahari farms across a land-use gradient ranging from low to high stocking rates and also interviewed each farm manager to identify farmers' perception of small carnivores as potential predators for livestock. We recorded 12 species of small- and medium-sized carnivores across 22 Kalahari farms. Stocking rate was the most important driving variable for local carnivore abundance. Abundance of all species was lowest on farms where stocking rate was high. Most farm managers perceived medium-sized carnivores, in particular, African wildcat (Felis silvestris lybica), black-backed jackal (Canis mesomelas), and caracal (Caracal caracal), as potential predators of livestock. Multiple regression analysis shows that black-backed jackal, African wildcat, and caracal were negatively affected by predator control measures, whereas bat-eared fox (Otocyon megalotis), cape fox (Vulpes chama), and small-spotted genet (Genetta genetta) were positively affected. Our results show a need for expanding research and conservation activities toward small- and medium-sized carnivores in southern African savannah rangelands. We, therefore, suggest developing a monitoring program combining passive tracking with indigenous knowledge of local Khoisan Bushmen to monitor carnivore populations, and we recommend additional predator removal experiments that manipulate predator densities.
Zack
Baie boere het daardie siening, jakkalse beweeg ve^r en kan by die bure vang en by jou bly. Min/baie min jakkalse vang nie skaap nie.
Gerhard
Comparative Efficacy of Sign Surveys, Spotlighting and Audio Playbacks in a Landscape-Scale Carnivore Survey
Michelle Thorn, Matthew Green, Philip W. Bateman, Elissa Z. Cameron, Richard W. Yarnell & Dawn M. Scott
South African Journal of Wildlife Research April 2010 : Vol. 40, Issue 1 (Apr 2010), pg(s) 77-86
Abstract
Many carnivores are difficult and labour-intensive to detect, often leading to prohibitively high effort and cost in large-scale surveys. However, such studies provide Information that is Important for effective management and conservation. Here, we evaluate the suitability of three survey methods for landscape-scale multi-species monitoring. We compare sign surveys, spotlighting, and audio playbacks in terms of detection efficiency, precision, effort, and cost. Sign surveys out-performed the other methods in all comparison criteria, although supplementary methods were needed for some species and sites. We found that using established analysis techniques, robust landscape-scale abundance estimates would require unrealistically high effort and cost. Occupancy estimation required considerably lower sample sizes and was therefore more economical. We conclude that sign-based occupancy estimates constitute a versatile and efficient option for future large-scale, multi-species carnivore surveys.
Jakkalse populasies kan ook redelik suksesvol met die roepmetode bepaal word.
groete
Heinrich
Ek het die link na die artikel geplaas met my vraag om vir die manne te wys wat gaan lees het dat selfs die Amerikaners met al hulle tegnologie en dinge nie werklik n akkurate opname gemaak kan kry nie.
Soos jy s? met die roep metode behoort mens redelik vinnig die agter te kom hoe hoog die "population density" is.
Hansman wrote:
Manne skuus ek wil nie die post hijack nie maar was nou die dag by 'n boer op Heidelberg, hy reken my hy laat nie meer jakkalse jag nie want hoe meer jy hulle skiet hoe meer teel hulle en dan het jy later groter probleme.
Ek sal graag by die kenners verneem of dit so is?
....................ek sal ook met hom saamstem dat hoe meer jy hulle misskiet hoe groter die getalle gaan word.
Zack, ek wil kyk of ek nie april maand weer kan af gaan Dordrecht toe nie, pm my wie jou vriend is en wa boer hy, dalk kan ek by hom n draai gaan maak. As JopieFourie nie te besig is nie dan bring ek hom saam, dalk kan ons bietjie skoon maak vir jou vriend. Groete visstok