Goeie dag almal!
Ek wil myself net bietjie voorstel.kom van Noordkaap en woon nou 5jaar in ellisras,doen jakkals jag nou al vir so 3jaar aleen,en voor dit saam my broer gedoen wat my baie geleer het.probeer my bes om die bosveld jakke lift te gee.ek het die naweek baie gesukkel met vars jakke wat nog nooit ingeroep is.wil by jul hoor of ek maar kan lostrek met n paar vrae,glo hier is n paar manne wat dit seker al beleef het?
groete
Burger
Nuwe lid
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Burger.
Bosveld jakkals is nie die maklikste nie veral as die bosveld goed reen gekry het.
Het n hele klompie geskiet daar in jou wereld.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
burger cornelissen
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Mon Oct 31, 2011 8:58 am
Re: Nuwe lid
hallo Gerhard
ja nee maar kom ek se jou jy kry maar n paar dommes ook.wat amper onder deur bakkie hardloop as hul inkom.waar het jy al geskiet?
kry nogal snaakse diere wat partykeer inkom.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe lid
Burger,
Welkom weereens!
Ek gaan dalk binnekort op Vaalwater skiet. Ek operate ook af-en toe in die bosveld om Thabazimbi, Warmbad en Rooiberg.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Nuwe lid
Baie Welkom
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe lid
Dag en baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe lid
Baie welkom, geniet dit hier !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
burger cornelissen
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Mon Oct 31, 2011 8:58 am
Re: Nuwe lid
Goeie dag almal!
Wil by julle hoor ek het verlede naweek gaan roep naby ellisras het begin met jakkal klank met klein klank by en hul het reg rondom my geantwoord en na 10min klein kos klank.maar niks kom in nie het weer gewag en weer kos klank gespeel maar niks kom in nie roep toe weer jak klank,antwoord weer maar van selfde plek met blaf,blaf geluid,het toe probeer deur jak baklei 1 tik,tik geroep en kos daarna,maar weer niks ingekom nie,hul bly antwoord van selfde plek af.het toe standaard metode ok probeer maar niks,het omtrent 2ure lank gewag en roep op een plek.Het geskuif na ander staan plek en weer probeer maar dieselfde reaksie gekry,daar omtrent 10 jakke my geantwoord.Is raadop want ek al baie geskiet in bosveld en nog nooit so gesukkel nie,en daar waar ek geroep het,het nog nooit iemand geroep nie en dis langs natuur resevaat reg om hom,so jakke maak hul baie skade,as een my asb raad kan gee sal dit baie waardeer.
groete!!
burger

Begin 'n nuwe post onder probleem dier afdeling. Meer manne gaan dit raaksien en raad gee daar
Groetnis
Marc