CBC model 151 kombinasie geweer 410/22 hornet twee aparte lope

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

CBC model 151 kombinasie geweer 410/22 hornet twee aparte lope

Post by Frederik »

Kan een van julle my miskien help met geskiedenis en waarde van so geweer. Die man wat die geweer tans het wil hom verkoop en ek het nie 'n idee van die waarde nie. Dit is twee aparte lope en sit die loop op vir wat jy wil skiet die haelgeweertjie of 22 hornet ek dink dit is nogal lekker kombinasie vir die kleingoed  en voels vir die pot. Wat se julle?
Last edited by Frederik on Wed Mar 07, 2012 8:44 am, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: CBC model 151 kombinasie geweer 410/22 hornet twee aparte lope

Post by Dippies »

Klink vir my na n baie intresante stukkie vakmanskap daar.

Ek sal graag ook wil hoor wat kom meer uit die post uit

Dippies
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: CBC model 151 kombinasie geweer 410/22 hornet twee apart

Post by Frederik »

Ek bring die ou post op want ek wil offer maak vir die roer enige iemand ' n idee van waarde in werkende toestand met bluieng wat weg is en krappe op kolf?
Lennie
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue Jan 10, 2023 12:32 pm

Re: CBC model 151 kombinasie geweer 410/22 hornet twee aparte lope

Post by Lennie »

Ek het so geweer en skiet baie lekker met hom, die buitelandse mark gaan hy so om en by R5000. Ek skiet 35grn impala punte op die Hornet en gebruik .303 doppe wat ek "fireform" om hul te kan herlaai vir die .410. Die geweer was oorspronklik bedoel as 'n oorlewings geweer vir vliëniers in die WW2
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: CBC model 151 kombinasie geweer 410/22 hornet twee aparte lope

Post by Toyrsi »

Kontak dalk vir Classic Arms. Hulle behoort jou mooi te kan help met n prys.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: CBC model 151 kombinasie geweer 410/22 hornet twee aparte lope

Post by HeinM »

My broer het so 'n presiese geweer. In Brasilië vervaardig. Goeie kwaliteit. Dit het sonder twyfel die veiligste aksie denkbaar. Ek persoonlik hou nie van die geweer nie, want dit is enkelskoot en die haan is effe ongemaklik...

Groetnis!
Post Reply