My naam is Cor
Ek jag al 33 jaar en vang al langer as dit vis
2 groot passies in my lewe
het n hele paar wapens en dit lyk of ek n tackel shop besit
hoop om sommer klomp vriende te maak
nuwe lid maar lank in di land en tand
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: nuwe lid maar lank in di land en tand
Welkom cor
Geniet dit
Theo
Geniet dit
Theo
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: nuwe lid maar lank in di land en tand
Baie welkom Cor. Hoop jy geniet dit.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: nuwe lid maar lank in di land en tand
Baie Welkom
Glo jy sal dit geniet hier aangesien daar darrem so paar manne is wat jou passie deel hier

Groete
JP
Glo jy sal dit geniet hier aangesien daar darrem so paar manne is wat jou passie deel hier
Groete
JP
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: nuwe lid maar lank in di land en tand
Welkom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: nuwe lid maar lank in di land en tand
Welkom en lekker kuier.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: nuwe lid maar lank in di land en tand
Cor
Hi daar maat baie welkom en bly om kennis te maak en weet jy gaan hom geniet
Hi daar maat baie welkom en bly om kennis te maak en weet jy gaan hom geniet
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Zack Benade
Re: nuwe lid maar lank in di land en tand
Welkom hier by ons Cor. Ek weet jy gaan lekker saamgesels.
Net een ding. Is jy Cor wat ook scopes verkoop? As jy hy is , ek is nog baie tevrede met myne, Dankie man.

Groete
Zack Benade
Net een ding. Is jy Cor wat ook scopes verkoop? As jy hy is , ek is nog baie tevrede met myne, Dankie man.
Groete
Zack Benade
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: nuwe lid maar lank in di land en tand
Welkom Cor, glo jy gaan tuis voel hier.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work