Baie mense sukkel om die onderwerp oor skietstoele te kry. Daar is net teveel "TOPICS" op die forum.
Om foto's te sien van 3D Skietstoel gaan na voorportaal en dan. "Traders and Dealers" en dan soek
3D Skietstoel direk van vevaardiger.
Die skietstoel is baie sterk, eenvoudig en prakties.
Mooi dag
Skietstoele direk van vervaardiger.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm