135gr Match King Sierra's
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
135gr Match King Sierra's
Dag se,
Wil net gou by die manne hoor wat ken,
Ek het n Sako 85 wat n 30-06 is,Hy het n 22duim loop op met n 1:11 duim twist,
Ek wil try 135gr matchking punte skiet,is daar dalk iemand wat al so iets probeer het?
Baie dankie byvoorbaat,
Mooi Loop,

"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: 135gr Match King Sierra's
Jis Ludwig,
Het na die tyd eers gedink ek moes seker gese het wavoor ek hulle wil gebruik,
Dis net vir papier skiet en veld skiet kompetisies,
Het jy dalk n resep vir die 135gr koeels in die 30-06?
Ek kyk nou na die 143gr koeels van PMP ook,ek glo dat die twee baie naby aan mekaar sal loop,
Baie dankie vir die reply dusver,
Mooi loop,
CJ

Sien dis hoekom die game so lekker is

Twee ander pelle hier in whk wat ook forum lede is het ook die 155's aan geraai,lol,so dalk moet ek kyk wat maak hulle,ek het tot dusver nog nie koeels aangeskaf nie so ek het nog n oop keuse van wat ek wil probeer,
Ek dink ek gaan vir die palma's,net om dood seker te maak,hulle is ook van Sierra?

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 135gr Match King Sierra's
Probeer dalk die 125gr Nosler BT. Hy sal ook vinnig loop en het 'n redelike BC.
Ludwig, is daai nuwe plama koeels? Die ouer reeks se BC is nader aan 0.42-0.45
Kyk ook na die 155gr Berger LRBTHP en Lapua Scenar met hulle hoe BC's
Ludwig, is daai nuwe plama koeels? Die ouer reeks se BC is nader aan 0.42-0.45
Kyk ook na die 155gr Berger LRBTHP en Lapua Scenar met hulle hoe BC's
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: 135gr Match King Sierra's
Dag se Arnold,
Ek het al die 125's getry,oky ook nie heeltemal nie want dit was die 125's flat base,daai sonder die BT,dink jy dalk dis waar my fout gele het?
As ek dit kan reg kry om n 125gr te laat stabilize uit my 30-06 uit dink ek sal dit super wees,
Dan met die berger's en lapua's,onthou ek woon in Nam,dis nie altyd van net gou shop toe ry en gaan koop nie,sukkel ma om vir hulle in die hande te kry,
Ek het al gelees oor die 155gr palma's,sal dit dalk n try gee,
Bo en behalwe as Arnold my dalk kan help met die 125's,want soos ek se,ek sal like as ek 125's deur daai 30-06 se loop kan laat perform,
Baie dankie vir die raad so ver,
Mooi loop,
Ek het al die 125's getry,oky ook nie heeltemal nie want dit was die 125's flat base,daai sonder die BT,dink jy dalk dis waar my fout gele het?
As ek dit kan reg kry om n 125gr te laat stabilize uit my 30-06 uit dink ek sal dit super wees,
Dan met die berger's en lapua's,onthou ek woon in Nam,dis nie altyd van net gou shop toe ry en gaan koop nie,sukkel ma om vir hulle in die hande te kry,
Ek het al gelees oor die 155gr palma's,sal dit dalk n try gee,
Bo en behalwe as Arnold my dalk kan help met die 125's,want soos ek se,ek sal like as ek 125's deur daai 30-06 se loop kan laat perform,
Baie dankie vir die raad so ver,
Mooi loop,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 135gr Match King Sierra's
125gr balistic tips, daai groen puntjies.
Hulle sal stabiliseer en dit sal nie die probleem wees nie. Sal moet kyk maar S355 sal beter werk en jy sal dalk S335 kan gebruik op hulle.
Sal spoed moet kyk maar met 'n 308 Win en 20" loop kan mens hulle teen so 3000 fps druk, 24" loop kyk jy na 3150 fps vir die kaliber.
Hoe ver van die lands het jy gelaai? wat was jou lading en spoed?
Hulle sal stabiliseer en dit sal nie die probleem wees nie. Sal moet kyk maar S355 sal beter werk en jy sal dalk S335 kan gebruik op hulle.
Sal spoed moet kyk maar met 'n 308 Win en 20" loop kan mens hulle teen so 3000 fps druk, 24" loop kyk jy na 3150 fps vir die kaliber.
Hoe ver van die lands het jy gelaai? wat was jou lading en spoed?
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: 135gr Match King Sierra's
Ja soos ek die 125's wat ek die eerste keer gelaai het was Sierra's,en ek dink omdat hulle n korter profiel het het hulle nie gestabilize nie,waar as ek na die 125's van nosler kyk,smaak dit my die koeel self het n langer profiel wat ek dink beter sal werk,
Ek praat onder korreksie,maar my lading was 52.5 S355 met n TPL van 76.1 met spoed van 2850ft/s,soos ek se ek praat hier onder korreksie,
Ek praat onder korreksie,maar my lading was 52.5 S355 met n TPL van 76.1 met spoed van 2850ft/s,soos ek se ek praat hier onder korreksie,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: 135gr Match King Sierra's
Jis Ludwig,
Soos ek se,ek het darem nog betjie tyd om te besluit,en ek hoor wat jy se,ek persoonlik self skiet ook f-klas en ek ken die 155gr koeels,daai is darem ma net kos vir n 308,ma dan aan die ander kant my 308 het n 30duim loop met 1:12 TWIST,nie soos die 30-06,
Ek luister graag na al die raad,

- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: 135gr Match King Sierra's
Hi Joe,
Ek het n Musgrave 3006 met n 1-10 twist. Ek skiet as n reel die hornady 150gr interlock SST uit my geweer met 355. Het in al die 110gr vmax ook probeer. Hulle het nie sleg gedoen op 100m nie. Kon met min moeite onder n duim op 100 skiet met 341. Het onlangs n boksie 135BTHP sierra punte by my oom gekry en sommer n paar ladings gelaai om te kyk wat maak hulle. Was nogal verbaas. Het met 54gr 355 n 3 skoot groep van 11mm geskiet. Die ander ladings was ok almal naby die 25mm gewees. Kon ook agterkom dat die recoil ok n bietjie minder was. Nie seker oor die spoed nie maar sal sekerlik by die 3000fps wees.
Geniet hom!

22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 135gr Match King Sierra's
125gr - 3100 fps
135gr - 3080 fps
155gr - 2785 fps
Naby aan daai spoed sal jy akuraatheid vind. Vgl. maar self die trajekte en wat vir jou die beste gaan wees.
135gr - 3080 fps
155gr - 2785 fps
Naby aan daai spoed sal jy akuraatheid vind. Vgl. maar self die trajekte en wat vir jou die beste gaan wees.
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: 135gr Match King Sierra's
Dag se Scrappies en Arnold,
Dankie vir die raad ek gaan beslis volgens die rug lyne werk en kyk waarmee ek kan op kom,
Baie dankie en mooi loop,
CJ
Dankie vir die raad ek gaan beslis volgens die rug lyne werk en kyk waarmee ek kan op kom,
Baie dankie en mooi loop,
CJ
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: 135gr Match King Sierra's
CJ,Camo Joe wrote:Dag se,
Wil net gou by die manne hoor wat ken,
Ek het n Sako 85 wat n 30-06 is,Hy het n 22duim loop op met n 1:11 duim twist,
Ek wil try 135gr matchking punte skiet,is daar dalk iemand wat al so iets probeer het?
Baie dankie byvoorbaat,
Mooi Loop,
Weet dis ou "post" maar net ter inligting.Daai 135gr koeels werk puik met 335 kruit in my Howa 22" 30-06 ! Ek het hulle gebruik vir papier en gong skiet tot op 300m. Loop so 3100fps en het ook baie goed gedoen in winderige omstandighede.Kan ongelukkig nie meer kry van hulle nie.Gebruik nou 130gr Quest koeels en bykans geen verskil nie en omtrent R200 goedkoper vir 100.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave