Naand Manne.
Ek wil n geweer koop, het wapens op my naam, het bevoegtheid
En n kluis wat geinspekteer is. Wil weet of daar n brief by polisie is
Wat se dat ek die nuwe wapen in my kluis kan stoor tot my lesensie gekom het. Het al gehoor van manne wat so brief gekry het, maar di polisie stasie hier weet van niks. Kan iemand dalk help.
Nico
As jy wapen koop.
- kierriie
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Sun Jan 29, 2012 2:57 pm
As jy wapen koop.
.22 Tyrol
223 Howa
308 Remington sps varmint
38 spesial.
223 Howa
308 Remington sps varmint
38 spesial.
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: As jy wapen koop.
Naand nico,
glo nie dit kan so werk nie,ek al wel gehoor van mense wat n papier kry by die polisie wanneer hulle vir die lisensie kaartjie wag en op die manier kan jy die geweer kry.
Groete Dirkie
glo nie dit kan so werk nie,ek al wel gehoor van mense wat n papier kry by die polisie wanneer hulle vir die lisensie kaartjie wag en op die manier kan jy die geweer kry.
Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: As jy wapen koop.
Kierrie
Ja daar bestaan wel so iets soos n bergings permit waneer jy n wapen by n privaatpersoon koop en nie by n handelaar nie,as jy bv my geweer koop kan jy n bergingspermit kry by jou polisie stasie
Groete
Ja daar bestaan wel so iets soos n bergings permit waneer jy n wapen by n privaatpersoon koop en nie by n handelaar nie,as jy bv my geweer koop kan jy n bergingspermit kry by jou polisie stasie
Groete
Biebers
Need for speed
Need for speed
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: As jy wapen koop.
naand,
Indien die geweer by privaat person gekoop word kan jy aansoek doen vir storing permit wat deur eienaar gwtekan moet word. Jy gan dit nie regkry met 'n verwapen handelaar nie.
Ps. Die wapen moet ook in jou kluis bly, jy mag hom nie gebruik nie.
Groete
JP

Johannic
Sien jy klop my met die antwoord.
Sien jy klop my met die antwoord.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: As jy wapen koop.
As jy wapen by privaat persoon koop kan jy 'n bergingspermit kry. Vorm SAPS 539 moet gebruik word. Die handelaars hou vas aan die wapen tot jy die lisensie kan toon. Ek het tans 'n 30-06 wat ek so stoor.
Vorms kan by saps.gov.za afgelaai word. Kyk onder "firearms".
Vorms kan by saps.gov.za afgelaai word. Kyk onder "firearms".
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- kierriie
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Sun Jan 29, 2012 2:57 pm
Re: As jy wapen koop.
Dag Manne.
Dankie vir die raad.
Dankie vir die raad.
.22 Tyrol
223 Howa
308 Remington sps varmint
38 spesial.
223 Howa
308 Remington sps varmint
38 spesial.