Wilde varke Jag

Post Reply
User avatar
Gerrie Smith
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm

Wilde varke Jag

Post by Gerrie Smith »

Varke te jag by Wellington, Weskaap. R150/jagter, walk-n-stalk, vroeg-oggend of laat-middag. Vol-op varke, vleis gratis - R50 slagfooi.

Ons het die naweek julle 2-2 geskiet, in die oog!

Groete.
Het geweer - Kan skiet.


.308 Sako Forester (ol' faithful); Star 9mm; .22 Hornet Anschutz
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Wilde varke Jag

Post by BLOK »

Gerrie

Ek sien jy het die post al twee vorige kere gemaak,  wil jy nie probeer om elke keer onder die selfde post te las nie. So is daar minder topics van die selfde en word die sisteem nie oorlaai en onnodig stadiger gemaak nie.

Ek het ook met James gepraat oor vark jag by jou ons brand vir so jag dis net jammer jy is effe ver van ons af anders was ons reeds daar. Sal maar in die toekoms kyk as ons in die omgewing is jou kontak.

Blok

http://jaracal.com/index.php/topic,9025 ... #msg122967

http://jaracal.com/index.php/topic,9057 ... #msg123469
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
JohanP
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am

Re: Wilde varke Jag

Post by JohanP »

Hallo Gerrie

Is daai geleenthede nog beskikbaar om varke te gaan skiet?

Baie dankie
.22 Hornet
.308 Musgrave
.375 Ruger
User avatar
Vark
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Wed Jul 04, 2012 3:52 pm

Re: Wilde varke Jag

Post by Vark »

Halo Gerrie ek is in die Stellenbosch area en wil graag daar by jou n draai maak om vark te jag as dit moentlik is asb. Laat my asb weet

Dankie Hannes
Skiet mooi en maak mooi
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Wilde varke Jag

Post by vossie1 »

Hi Gerrie
Ek is op Somerset wes en sal graag my 300H&H en my ruger redhawk .44mag op jou varke wil probeer. Laat weet asb 0845133544

Groete Vossie
300 H&H
375 H&H ZKK602
303 BSA
Savage LRP 260
.22 cz zkm 452. 2-E
Winchester mod 63 .22 semi auto
.22 baretta
Baikal O/U 12br
Cz75B 40S&W
Cz75B 9mm Compact
.44 magnum Ruger Black Hawk 7.5" ( die baas)
Sako 222 rem vir die klonge
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Wilde varke Jag

Post by Jakkalsgat »

Vark en Vos

Julle mors jul asem, die man was laas in Junie aktief, "fly by night" as jy my vra :(

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Wilde varke Jag

Post by JohanvB »

Dalk was hy lanklaas op die site, maar het ek hom gebel, sy nommer gekry op een van die links hierbo.

Hy s? dis nog tans te nat, te veel damme met water, varke kom so einde Jan/Feb na sy plaas toe, want die ander omliggende damme is dan leeg.

Maar as julle regtig ernstig is oor die wilde varke, kontak Sentraal Jag van Kaapjag, hulle re?l die wilde varke jag Malmesbury se kant toe.
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
Post Reply