Ek het besluit op n' kaliber geweer en maak wat ek wil he - nou al ding is nou om die ding net in die hande te kry.
Ek soek n' Remington Model 700 SPS in 300 WinMag of as ek kan kry 300 WSM.
Het een by Zimbi books gekry maar hy is Vrydag verkoop n' uur voor ek by hulle winkel instap
So ja nou is ek weer opsoek...
As enige iemand dalk iewers hoor van een beskikbaar (nuut) se my asb daarvan.
Groete,
Klopper

