dagse manne op die wonderlike dag! die rugby begin!
gister laat aand ry ek oe raag. na 'n ruk sien ek dit rooi kat. soos jul weet, sit ek nou met 6x40 scope, so dit gaan maar swaar. ek gee fluitjie 'n blaas, en die teef staan op, skiet haar. die ander oe raak weg. toe ek randjie uitklim, lig ek met die M14, en tel wragtag die ander oe, nie ver nie op. ek stap terug bakkie toe(120m), haal geweer uit stoel, stap terug, vat dooierus oor buurman se skouer(hy bewe soos 'n riet). hy KOD en oe dop seker 60 tree uit. skiet hom toe! dit 'n on kleintjie gewees wat rondom sy ma gehang het. snaaks sy het nie weggehol nie, want ons het geraas, ek het weer bakkie toe en terug gestap om geweer te loop haal. geluk is het die ma 1rste geskiet.
o ja, nadat my scope gister gebreek het, toe breek my spotlight se bracket ook gisteraand. gelukkig help ducktape vir als.
geniet die rugby!
rooikat geluk
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
rooikat geluk
HOU HOM DAAI DIKTE
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: rooikat geluk
Mooi Cassie!
Kon gisteraand niks kry nie. Niks het geantw of eers net n oog gewys nie. Was geen wind en dink dis dalk die rede vir die stil aand.
Lekker naweek.
Groete Dirkie
Kon gisteraand niks kry nie. Niks het geantw of eers net n oog gewys nie. Was geen wind en dink dis dalk die rede vir die stil aand.
Lekker naweek.
Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: rooikat geluk
Mooi gemaak! Jammer oor al die gebreukte toerusting, maar nou het jy verskoning vir n nuwe scope! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet

