3006 Pryse

Post Reply
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

3006 Pryse

Post by Herman Venter »

Hallo manne,
Ek wil by julle manne biki uitvind oor hoe lyk 3006 se pryse nou min of meer, ek bly in kathu en weet nie juis waar om te begin soek nie, as ek n idee het van wat hulle kos kan ek solank begin planne maak.. Sal na 2de handse geweer ook kyk wat nog in goeie kondisie is..

Dankie manne
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 3006 Pryse

Post by BLOK »

Howa 3006 by Camdix R5600, beter prys en waarde vir geld gaan jy ver soek met n nuwe geweer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
jl1904
Full Member
Full Member
Posts: 108
Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm

Re: 3006 Pryse

Post by jl1904 »

Stem saam met Blok, jy kan nie eers 'n tweedehandse geweer vir die prys optel nie.

ander make kyk jy na tussen 12 en 15 duised.

Johan
Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
Post Reply