Hallo manne en manine,
So gaan ek vandag na so min of meer 6 maande polisie stasie toe om te hoor of is daar nog nie ontwikkelinge aangaande my bevoegdheis nie! Hulle kyk toe op hulle rekenaars en se vir my daardie aansoek is nooit in gegee nie..! Nou mense as iemand so iets vir my se dan voel dit vir my ek kan al die tafels in daai plek om keer! So het ek nou maar weer n aansoek in gestuur... Dog ek deel maar met julle
Groete
Herman
bevoegdheid
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
bevoegdheid
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: bevoegdheid
Dis darem ongelooflik hoe hulle mens se spoed kan breek!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: bevoegdheid
Dis baie sleg.Jy moet daai stasie elke dag bel om te hoor of hulle hom al aangetsuur het.Moet nie net op hul woord gaan nie.Bel ook 012-3536111 en vra vir n status update op jou ID nommer.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: bevoegdheid
Sterkte man. Ek het 'n punt daarvan gemaak om met DFO te praat , vra datum wanneer hy na provinsiaal toe gaan en dan bel ek hom dag voor hy ry en vra of hy al aansoeke ingegee het. Mooi gewerk met bevoegdheid, maar sukkel nou met lisensies. Manne het nie vervoer Potch toe nie. Het al aangebied om hom self te vat, maar het baie storietjies. Sal hom weer more bel en hoor hoe ver is hulle....