Manne
Ek het gister gehoor, van 'n Watebok bul (ongeveer 25 dm) by die Aventura resort in Badplaas.
Hy pla bietjie, en hulle wil hom met 'n boog laat skiet.
Prys R6000, as jy belangstel, pm my vir die besonderhede
Waterbok bul
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Waterbok bul
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Waterbok bul
Wyk satan !!
Waterbok is nou op die lys nie....
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Waterbok bul
Wie soek my bank besonderhede? Die dorp is my tweede tuiste. Seker daarvan ek kan die bul met n .22 ook klap. Skootplasing is al wat saak maak. 
Veiligheid eerste manne!