Nuwe lid ini Kaap

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Gerhard Smith
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm

Nuwe lid ini Kaap

Post by Gerhard Smith »

Middag almal. Ek is 'n nuwe lid by julle forum bly in brackenfell. Het darem al 'n paar lede vanoggend by 'n varkjag in Wellington ontmoet.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by GreyGhostGear »

Daar's hy Gerhard! Welkom welkom, hoop jy geniet dit hier op die forum..
Groete,
Petrie.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by Jakkalsgat »

Gerhard

Wat se jy nou eintlik, is die lede wat jy ontmoet het varke? :o :o :o

Nietemin baie welkom! ;D

Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by Arnold »

Welkom Gerhard, ek glo jy sal dit geniet.
Vanoggend was maar net 'n lekker uitstappie ... nie 'n varkjag nie ;)
User avatar
axe942
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by axe942 »

Welkom Gerhard, geniet dit !
Hannes

9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by theedge »

Gerhard!
Dagse maat welkom en bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by Francois Marais »

Gerhard

WELKOM, hoop jy like......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by BLOK »

Baie welkom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard Smith
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by Gerhard Smith »

More Almal dankie vir die welkom heet op julle forum. @Arnold ja ekskuus n vark soektog en nie  jag nie ;D. @Jakkalsgat nee jong hulle was nie heeltemal varkerig nie is n paar nice manne gewees. Leka dag verder vir almal.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
User avatar
Gerrie Smith
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by Gerrie Smith »

Welkom hier by die forum

Hoop jy geniet dit baie!
Groete vir Sproete :o
Het geweer - Kan skiet.


.308 Sako Forester (ol' faithful); Star 9mm; .22 Hornet Anschutz
Boskraai

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by Boskraai »

Baie welkom Gerhard,

Geniet hom!!


Groete
Boskraai
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe lid ini Kaap

Post by Gawie(13mm) »

Welkom, welkom. Bly om te sien ons Kapenaars groei aan.
Geniet dit hier.

Groete.
Gawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply