Patente

User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Patente

Post by Pvdw »

Ian ek is darm bly die bakkie is weer reg om die veld in te gaan ;D ;D

Daai lap wat jy vir my gekry het werk regtig lekker, ek toets dit Saterdag in die veld as die weer saamspeel

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Patente

Post by Jassie »

Peet

Sit bietjie foto van jou bakkie op?

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Patente

Post by Ian »

Jassie

Lekker om jou weer op die forum te sien, ons moet dalk 'n reunie hou daar op Kommandonek, was 'n fees saam met al die manne.

Peet, jammer ek spring jou voor maar hier is my bakkie met sy nuwe jassie.

Groete    Ian 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Wed Jan 22, 2014 9:52 am, edited 1 time in total.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Patente

Post by Dawid »

Ian,

As die manne bang is hulle welding breek daar op die skuins dele waar die rak in sy mounts inpas kan hulle maar guzzets inweld.......dit versterk so n lasplek geweldig.

Daai rak van jou is 100%..baie netjies, Geluk met jou uitvindsel.

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Patente

Post by Ian »

My maggies Dawid

Waar in die wereld is jy. Onthou my aanbod, as jy SA land dan moet jy by my kom kuier (on the house). Ons gaan bitter lekker kuier en sommer so 'n bietjie bloed trek. Sien uit om jou hier te sien.

Sterkte daar.
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Patente

Post by Dawid »

Ian,

Steeds in Lapkopland....jou ge PM

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Jakes.22 250

Re: Patente

Post by Jakes.22 250 »

Ek sien jy is vol planne.Ons het ook ander aand besluit dat Jakkie se kind nie meer op die"van" mag ry nie.Ek moes self inspeksie doen om seker te maak al die bosluise van my af was, voor ek in die huis kon in gaan. ;D
Last edited by Jakes.22 250 on Tue Feb 21, 2012 11:12 pm, edited 1 time in total.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Patente

Post by Ian »

Geno hier is hy.

Die waterhouer kos R125.00. Al nadeel is dat jy hom self moet aanmekaar sit. Kry 110mm pvc pyp +- 400mm lank, kry "stop end" vir onder en 'n "stop end met draai deksel vir bo'. Neem pvc weld en sit die "stop ends" aan pvc pyp. Boor jou kraan se gat 21.5mm. Sit kraan vas en daar het jy 'n waterhouer.
Die kraan wat ek opgesit het is plasties en is vir die swartmark bedoel. +-R25.00
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ian on Wed Jan 22, 2014 9:47 am, edited 2 times in total.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Patente

Post by Ian »

Hier is die houer klaar aanmekaar gesit
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Patente

Post by Ian »

Jy kan teen die "rollbar" vassit.  Ek het 'n houer van staal gemaak en teen die jakkalsrak vasgesit.
Ek gooi icu seep met water in en nou gaan ek lekkerder eet aan die biltong of droewors nadat daar met 'n jakkals gewerk en hande gewas is.
Die houer neem 3.5 liter water.
Last edited by Ian on Wed Jan 22, 2014 9:48 am, edited 1 time in total.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Patente

Post by theedge »

Jull ouens is vol planne - baie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Patente

Post by Geno »

Nice man Ian!
Ek sal verseker so ene bou!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Patente

Post by G-force »

My Wildfire se battery se deurtjie se knippie het gebreek.Ek het die plan gemaak met bietjie velcro.
Groete.
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/60a7d7e5fb1706fbfbdaacdadd96434f_zps97958702.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/83f6a3000b8b799cddd24030c728844b_zps50d64cc3.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/f77c521e9f61f3369252376b3836c032_zps951ffc43.jpg
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Gerharddb
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Wed Aug 28, 2013 7:39 pm

Re: Patente

Post by Gerharddb »

G-Force, die reflector tape wat jy op het, dien dit n spesiale doel? Of is dit maar net om te kan sien waar jy hom gesit het?
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Patente

Post by Ian »



Ek het al vergeet van die onderwerp maar het op die laaste kursus gesien dat jy en Geno van die patente (waterehouer) ook op jul voertuie gesit het. Ek het self vir 'n hele paar ander van die waterhouers gemaak (Jaco B en Jaco P), met baie goeie terugvoering.

Het die Wildfire geval dat die knippie gebreek het? Ek sien jy is ook 'n boer met 'n plan.

Groete
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Patente

Post by G-force »

Gerharddb wrote:G-Force, die reflector tape wat jy op het, dien dit n spesiale doel? Of is dit maar net om te kan sien waar jy hom gesit het?
Ja net dat ek hom maklik kan sien.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Patente

Post by G-force »

Ian wrote:

Ek het al vergeet van die onderwerp maar het op die laaste kursus gesien dat jy en Geno van die patente (waterehouer) ook op jul voertuie gesit het. Ek het self vir 'n hele paar ander van die waterhouers gemaak (Jaco B en Jaco P), met baie goeie terugvoering.

Het die Wildfire geval dat die knippie gebreek het? Ek sien jy is ook 'n boer met 'n plan.

Groete
Ek weet nie wat het ek gemaak om die knippie te breek nie,seker net onhanding gewees.Dankie vir jou waterbottel plan,ek sal fotos plaas van myne hier so gou moontlik.
Groete
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Patente

Post by NicoSmit »

Ek kan 'n ou fietsrak kry die een met die baseplate wat jy saam met jou towbar vasmaak ek dink met so bietjie modifikasie kan hy 'n paar jakkalse hou .Hy is van dik staal gemaak en kan 2 bergfietse met gemak hou
Post Reply